Skip to content

Rise Mzanzi sê swak munisipaliteite ondermyn nasionale regeringsdepartemente [KLANK]

# Die leier van RiseMzansi, Songezo Zibi, is bekommerd dat nasionale regeringsdepartemente ondermyn word deur munisipaliteite wat nie hul pligte doeltreffend nakom nie. Hy het in Johannesburg aan die media gesê swak koördinering en aanspreeklikheid, asook ‘n gebrek aan vermoë op plaaslike regeringsvlak, dra by tot dienslewerings-versteurings. Zibi waarsku dat landsburgers regstreeks geraak word deur hierdie mislukkings en vra dringende hervormings. Hy dring aan op sterker toesig, verbeterde bestuur en groter verantwoordelikheid:

ENG ZibiOnMunicipalities