# Tennis: Die 23-malige Grand Slam-kampioen, Serena Williams, sê sy het niks om te bewys nie terwyl sy gereedmaak om ná vier jaar terug te keer. Die 44-jarige Amerikaner speel hierdie week haar eerste mededingende wedstryd op die Queen’s Club in Londen wanneer sy en die 19-jarige Kanadees, Victoria Mboko, die vroue-dubbelspel aandurf. Die Berlynse Ope is ook op haar radar. Williams sê sy plaas nie druk op haarself nie:
Tennis: Serena Williams sê haar terugkeer gaan nie oor nog trofees vir haar versameling nie [KLANK]
ENG WilliamsNothingToProve