Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# March and March sê Ramaphosa se oplossings vir onwettige immigrasie is onprakties
# Die ANC skors drie Oos-Kaapse lede wat ‘n interdik bekom teen doe party se provinsiale konferensie
# ’n Aardbewing van 7,8 skud die Filippyne
# En rugby: Hulpafrigter Tony Brown gaan die Springbokke na die Wêreldbekertoernooi verlaat om by die All Blacks aan te sluit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………