# Krieket: Pakistan sal Sondag vir die eerste keer teen Indië in die eindronde van die T20 Asië-beker speel, nadat die boulers, ten spyte van swak kolfwerk, Bangladesh gister met 11 lopies oorwin het in hulle Super Vier-wedstryd. Die Bangladesh-snelbouler, Taskin Ahmed, het drie paaltjies vir slegs 28 lopies ingepalm terwyl Pakistan ‘n slordige vertoning […]
Tennis: Die Amerikaner, Coco Gauff, het haar plek in die laaste 32 bespreek in ‘n poging om die China Ope vir ‘n tweede agtereenvolgende keer te wen met ‘n gemaklike, 6-4, 6-0 oorwinning oor Kamilla Rakhimova van Rusland. Die wêreldnommer-drie speel in haar volgende wedstryd teen Leylah Fernandez van Kanada, wat Maria Sakkari van Griekeland […]
# Rugby: Springbok-losvoorspeler Kwagga Smith sê hulle verwag môre in Durban ʼn taai en fisiese stryd teen Argentinië. Daar is slegs twee punte verskil tussen Australië en Argentinië wat onderskeidelik eerste en laaste op die punteleer is, met twee Rugbykampioenskap-rondes wat oorbly. Die All Blacks takel môre die Wallabies in Auckland . Smith sê hulle fokus […]
# Cricket: Pakistan will face India in the T20 Asia Cup final on Sunday for the first time after their bowlers made amends for poor batting to upstage Bangladesh in an 11-run victory yesterday. Bangladesh fast bowler Taskin Ahmed grabbed 3-28 as Pakistan batters were sloppy on a sticky Dubai stadium pitch in their last […]
# Rugby: Springbok loose forward Kwagga Smith says they are expecting a tough and physical battle against Argentina in Durban tomorrow. Just two points separate the table-topping Australia from last-placed Argentina with two rounds remaining in the Rugby Championship. The All Blacks face the Wallabies in Auckland also on Saturday. Smith says they are fully focused […]
# Rugby: Die afgriter van die Wallabies, Joe Schmidt, het ses veranderinge aangebring aan sy beginspan vir Saterdag se Rugbykampioenskap wedstryd teen die All Blacks op Eden Park. Die veranderinge sluit die terugkeer van Harry Potter in, terwyl veterane James O’Connor en Tate McDermott as skakelpaar ingesluit is. Loskopstut, James Slipper, word die eerste speler […]
# Rugby: Argentinië se kanse om vir ‘n verrassing in die Rugbykampioenskap te sorg, soos wat hulle in 2015 in Durban vermag het, het ‘n hupstoot gekry. Losskakel, Tomas Albornoz, het by die groep aangesluit en sal waarskynlik in die beginvyftiental wees in Durban vir die wedstryd teen die Bokke. Albanoz is ‘n groot rede […]
# Rugby: Die afrigter van Nieu-Seeland, Scott Robertson het vier veranderinge aan die span gemaak wat ‘n geskiedkundige nederlaag teen die Springbokke gely het, vir hulle wedstryd teen Australië. Die wedstryd, as deel van die Rugbykampioenskap, vind Saterdag op Eden Park plaas. Fabian Holland is in die span in die plek van kaptein Scott Barrett […]
# Motorsport: Marc Marquez kan hierdie naweek in Japan ná ʼn seisoen waarin hy oorheers het, sy 7de MotoGP-wêreldkampioenskap wen en daarmee die motorfietslegende, Valentino Rossi, se rekord verbeter. Die Spaanse Ducati-renjaer het ʼn enorme 512 punte en kort net drie punte meer as sy broer Alex Marquez om die titel te wen met vyf […]