# Sokker: Die afrigter van Banyana Banyana, Desiree Ellis, sê hulle fokus nou op voorbereidings vir die Afrika-beker vir Vroue wat volgende maand in Marokko gespeel word. Suid-Afrika is as kampioene van die Drienasies-reeks gekroon nadat hulle Zambië met 2-0 in die Lucas Moripe-stadion in Pretoria verslaan het. Banyana het die toernooi onoorwonne afgesluit en […]
# Krieket: Nieu-Seeland se hoofafrigter, Gary Stead, tree ná sewe jaar uit wanneer sy kontrak aan die einde van die maand verstryk. Die 53-jarige Stead word wêreldwyd beskou as die Swartpette se suksesvolste afrigter. Sy span het in 2021 die Internasionale Krieketraad se eerste Wêreld-toetskampioenskap gewen, en verlede jaar ʼn ongekende 3-0 toetsreeks-oorwinning oor Indië […]
# Soccer: Banyana Banyana coach, Desiree Ellis, says the focus will now turn to their preparations for the Women’s Africa Cup of Nations in Morocco next month. South Africa were crowned champions of the Three Nations Series after defeating Zambia 2–0 at the Lucas Moripe Stadium in Pretoria on Tuesday. Banyana finished the tournament unbeaten, scoring […]
# Cricket: New Zealand head coach, Gary Stead, will step down when his contract expires at the end of this month, after seven years in the role. The 53-year-old is widely considered the Black Caps’ most successful coach. He oversaw the inaugural ICC World Test Championship win in 2021, and an unprecedented 3-0 Test series […]
# Padwedlope: Die eThekwini-munisipaliteit sê hy is druk besig om gereed te maak vir die 98ste Comrades-marathon, wat een van die grootste sportgeleenthede op die Suid-Afrikaanse kalender is. Meer as 80 nasies word Sondag verteenwoordig wanneer die 89 kilometer van Pietermaritzburg na Durban aangedurf word. Die munisipaliteit se woordvoerder, Gugu Sisilana, sê hulle werk hard […]
# Roadrunning: The eThekwini Municipality says it is in full swing preparing for the 98th Comrades Marathon, one of the biggest sporting events on the South African calendar. More than 80 nations will be represented in the race, a down-run over approximately 89 kilometres from Pietermaritzburg to Durban on Sunday. The municipality’s spokesperson, Gugu Sisilana, […]
# Rugby: Die Springbok-vroue se veelsydige voorspeler, Lerato Makua, sê sy is vasbeslote om ‘n impak te maak in die Afrika-vrouebeker in Madagaskar wat Saterdag begin. Suid-Afrika wil hulle titel teen Uganda, Kenia en die gasvroue Madagaskar by die Stade Makis in Antananarivo verdedig. Makua, wat na ‘n kniebesering terugkeer, sê dit is ‘n geleentheid […]
# Krieket: Protea-snelbouler Kagiso Rabada sê hy is gereed vir Australië se berugte slegsê-taktiek en voeg by dit sal hom net meer motiveer. Die twee nasies takel mekaar volgende week in die Wêreld-toetskampioenskap-eindstryd op Lord’s in Engeland. Die laaste keer wat die 30-jarige Rabada in Augustus 2022 op die heilige grond teen Engeland gespeel het, […]
# Rugby: Springbok Women utility forward, Lerato Makua, says she is determined to make an impact in the Africa Women’s Cup in Madagascar. South Africa will look to defend their title against Uganda, Kenya and host Madagascar at the Stade Makis in Antananarivo starting on Saturday. Makua, who is returning from a knee injury, says […]