# Gholf: Die Suid-Afrikaner Richard Sterne glo sy vertoning in die Alfred Dunhill Links-kampioenskap op St Andrews in Skotland is ‘n reuse-keerpunt in sy loopbaan. Die 44-jarige en John Parry van Engeland was gesamentlik derde. Robert MacIntyre is die eerste plaaslike speler in 20-jaar wat die trofee kon lig, met Tyrrell Hatton van Engeland wat […]
# Golf: South Africa’s Richard Sterne says his performance in the Alfred Dunhill Links Championship at St Andrews in Scotland feels like he has turned a major corner in his career. The 44-year-old finished joint third with England’s John Parry, with Robert MacIntyre becoming the first local player in 20 years to lift the trophy […]
# Athletics: South Africans Puseletso Mabobe and Simoné Kruger both won gold medals on the final day of the World Para Athletics Championships in New Delhi, India. Mabote won the men’s T63 100-metres in a championship record time of 12.03-seconds. Kruger, the Paralympian gold medallist from Paris, produced a season’s best 37.39-metres in winning the women’s […]
# Soccer: South Africa sealed its place in the knockout stages of the Under-20 World Cup in Chile with a 2–1 victory over the US. The Americans took the lead through Noah Cobb and Amajita levelled when Joshua Wynder scored an own goal. The turnaround was complete when Gomolemo Kekana slotted in the second goal […]
# Krieket: Indië het ook haar tweede wedstryd in die Wêreldbekertoernooi vir vroue gewen. Die mede-gasvrou het Pakistan met 88 lopies verpletter in Colombo. Harleen Deol het 46 aangeteken en Richa Ghosh ‘n onoorwonne 35, en Indië is uitgeboul vir 247. Sidra Amin se 81 van 105 balle was daarna nie genoeg nie. Kranti Goud […]
# Cricket: India made it two wins from two in the Women’s World Cup with a comfortable 88-run win over rivals Pakistan in Colombo. Harleen Deol scored 46 and Richa Ghosh smashed an unbeaten 35 as India were bowled out for 247. In reply, Sidra Amin’s 81 from 105 balls was not enough as Kranti Goud […]
# Sokker: Amajita het teruggeveg na Maandag se 2-0 nederlaag teen Frankryk en by die onder-20 Wêreldbeker vir New Caledonia 5-0 verslaan vir hulle grootste oorwinning nog by die toernooi. Siviwe Nkwali het die eerste doel aangeteken het. Shakeel het ‘n strafskop verdoel en Siviwe Magidigidi het nog ‘n doel voor rustyd aangeteken. Magidigidi het […]
# Gholf: Die uitvoerende hoof van die Amerikaanse PGA, Derek Sprague, sê hy beplan om verskoning te vra aan Rory McIlroy en die res van Span Europa vir die slegte behandeling wat hulle verduur het by die Ryderbeker by Bethpage Black. McIlroy is verbaal aangeval en sy vrou, Erica, is deur ‘n bottel getref wat […]
# Motorsport: Die voorloper in die F1-bestuurderskampioenskap, Oscar Piastri, sê hy het geleer uit sy foute in Baku. Die renjaer is in die eerste ronde van die Azerbeidjan Grand Prix van die baan af nadat hy dieselfde fout in die kwalifiseringsrondes gemaak het. Sy spanmaat Lando Norris het sy agterstand in die wedloop vir die […]