# Rugby: Four Springboks – Makazole Mapimpi, Ethan Hooker, Vincent Koch and Bongi Mbonambi – have been included in the Sharks’ squad for the United Rugby Championship clash against Leinster in Dublin on Saturday. Mapimpi and Hooker start, while Koch and Mbonambi are on the bench. Flyhalf Siya Masuku also makes a return on the […]
# Kanovaart: Die prysgeld vir volgende naweek se ICF Oseaanwedvaart Wêreldkampioenskappe in Durban is tot 200-duisend-rand verdubbel. Die mans- en vrouewenners in die enkelkanowedvaart sal elk 26-duisend-rand ontvang. Die top mans- en vroue- Onder-23- en junior roeiers sal elk vyf-duisend-rand ontvang. Die wenners van die gemengde tandemwedvaart sal sewe-duisend-rand kry, met die Onder-23- en junior […]
# Canoeing: The prize money for next weekend’s ICF Canoe Ocean Racing World Championships in Durban has been doubled to 200-thousand-rand. The men’s and women’s winners in the singles races will receive 26-thousand-rand each. The top male and female Under-23 and junior paddlers will get five-thousand-rand each. The winning mixed doubles will get seven-thousand-rand, with […]
# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê sy spelers verdien dit om aan volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi deel te neem nadat hulle die afgelope twee jaar baie hard gewerk het. Fifa het verlede maand drie punte van Suid-Afrika afgetrek omdat hulle ‘n geskorste speler teen Lesotho laat opdraf het. Broos sê hulle moet […]
# Motorsport: Die sewemalige MotoGP-wêreldkampioen, Marc Marquez, gaan die volgende twee wedrenne in Australië en Maleisië misloop weens ‘n besering. Die Ducati-jaer het ‘n beenbreuk en ‘n ligamentbesering aan sy regterskouer opgedoen in ‘n botsing tydens Sondag se Indonesiese Grand Prix, maar dit vereis nie ‘n operasie nie. Die 32-jarige Spanjaard kan steeds aan volgende […]
# Motorsport: Seven-time MotoGP world champion, Marc Marquez, will miss the next two races in Australia and Malaysia due to injury. The Ducati rider suffered a fracture and ligament injury to his right shoulder in a crash at the Indonesian Grand Prix on Sunday, but won’t require surgery. The 32-year-old Spaniard could still compete at […]
# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos says his players deserve to go to next year’s World Cup, after working extremely hard to put themselves in contention in the last two years. Last month, FIFA deducted three points from South Africa after fielding an ineligible player against Lesotho. Broos says victories are vital in their […]
# Atletiek: Die Suid-Afrikaners Puseletso Makobe en Simoné Kruger het albei goud verower op die laaste dag van die Wêreld-para-kampioenskap in Nieu-Delhi, Indië. Mabote het die T63 100-meter vir mans in ‘n byeenkoms-rekordtyd van 12.03-sekondes gewen, terwyl Kruger, die Paralimpiese gouemedaljewenner in skyfwerp in Parys, haar beste afstand dié seisoen gegooi het met 37,39-meter in […]
# Sokker: Suid-Afrika is deur na die uitklopfase van die Onder-20-Wêreldbekertoernooi in Chili na ‘n oorwinning van 2-1 oor Amerika. Die Amerikaners het die voortou geneem met ‘n doel deur Noah Cobb, en Amajita het die telling gelykop gemaak toe Joshua Wynder ‘n eie doel aangeteken het. Die ommekeer is voltooi toe Gomolemo Kekana net […]