# Rugby: Die voormalige Junior Springbok-stut en -kaptein, Zachary Porthen, het sy eerste Springbok-oproep verdien in die groep van 36 vir volgende maand se toer. Ben-Jason Dixon, Johan Grobbelaar en Gerhard Steenekamp kan die eerste keer die seisoen vir Suid-Afrika speel, terwyl Jean Kleyn, Kurt-Lee Arendse en Edwill van der Merwe terug is na beserings. […]
# Sokker: Marokko het Argentinië in Chili 2-0 geklop om die eerste keer die Onder-20-Wêreldbeker te wen. Dis die eerste Afrika-land wat die titel opraap sedert Ghana in 2009. Yassir Zabiri se doele in die eerste helfte het Marokko se eerste Wêreldbeker-titel ooit in enige ouderdomsgroep beklink. Argentinië was die gunsteling nadat hy ʼn rekord […]
# Soccer: Morocco defeated Argentina 2-0 to win the Under-20 World Cup in Chile, becoming the first African nation to secure the title since Ghana in 2009. First-half goals from Yassir Zabiri sealed the victory, marking a first World Cup victory for Morocco in any age-group level in the country’s history. Argentina was the overwhelming […]
# Motorsport: Die Internasionale Motorfederasie het die naweek se Formule Een Grand Prix in Amerika verklaar tot ‘n wedren met gevaarlike hittetoestande te midde van hoë temperature in Austin. Temperature in Sentraal-Texas sal na verwagting tydens môre se snelren en Sondag se wedren tot bo die perk van 31-grade Celsius styg. Dit is die tweede […]
# Motorsport: The International Motoring Federation has declared this weekend’s Formula One United States Grand Prix a heat hazard race amid high temperatures in Austin. Temperatures in central Texas are forecast to be above the 31 degrees Celsius threshold set by the governing body during tomorrow’s sprint and Sunday’s race. This will be the second successive race where […]
# Motorsport: Die Suid-Afrikaner Brad Binder, wat tans sy swakste seisoen in MotoGP ondervind sedert sy buiging in 2020, sê hy is vasberade om hierdie seioen sterk te eindig. Die renjaer van Red Bull KTM is tans in die 11de plek met slegs 118 punte, met nog vier wedrenne oor. Hy het twee weke terug […]
# Motorsport: South Africa’s Brad Binder, who is enduring his worst season in MotoGP since his rookie campaign in 2020, is determined to finish the season strong. With four rounds remaining, the Red Bull KTM rider sits in 11th place in the championship with just 118 points. He fought from 15th on the grid to finish […]
# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, beplan om uit te tree na volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Amerika, Mexiko en Kanada. Suid-Afrika het Rwanda gisteraand 3-0 verslaan om boaan Groep C te eindig en die eerste keer sedert 2002 vir die globale vertoonstuk te kwalifiseer. Hulle het wel in 2010 as gasheer-nasie deelgeneem. […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê die kragmeting met Eddie Jones se Japanse span op Wembley in Londen op 1 November gaan taai wees. Suid-Afrika speel op die jaareind-toer ook in Parys teen Frankryk, in Turyn teen Italië, in Dublin teen Ierland en in Cardiff teen Wallis nadat hulle vroeër dié maand die Rugbykampioenskaps-titel die […]