# Canoeing: Team South Africa ended the Marathon World Championships in Hungary with two silver and two bronze medals. Maritzburg College’s Keegan Vogt won silver in the K1 race and then partnered with Ryley Smith to win the bronze medal in the K2 event. Andy Birkett claimed his fourth silver medal in the men’s K1 […]
# Rugby: Die hulpafrigter van die Springbokke, Mzwandile Stick, het hom nie veel gesteur aan die druk van ‘n toets op Eden Park nie en fokus op hulle voorbereiding vir die wedstryd môre teen die All Blacks in die Rugbykampioenskap. Hy sê hulle gaan op die statistieke fokus en nie op die geskiedenis nie, omdat […]
# Rugby: Springbok assistant coach Mzwandile Stick brushed off the pressure of playing at Eden Park as they prepare mentally for the challenge that awaits them against the All Blacks in the Rugby Championship tomorrow. He says they focus more on rugby statistics rather than history because that’s not where a game is won or […]
# Motorsport: Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton, sê ondanks sy straf op die wegspringrooster, is hy vuur en vlam vir die naweek se Italiaanse Grand Prix. Dit is sy eerste wedren in Monza vir Ferrari. Die Brit is in verlede naweek se Nederlandse Grand Prix met vyf plekke gestraf vir ‘n geelvlag-oortreding. Hamilton, wat Ferrari […]
# Motorsport: Seven-time world champion Lewis Hamilton says, despite his grid penalty, he is motivated for the Italian Grand Prix this weekend. This is his first race in Monza as a Ferrari driver. The Briton carries a five-place grid penalty from last weekend’s Dutch Grand Prix, after he was penalised for a yellow flag breach. […]
# Athletics: The University of the Free State says it is proud to celebrate the inclusion of several Kovsie athletes and alumni in South Africa’s final team for the World Athletics Championships in Japan. Among those selected is Mthi Mthimkulu, a current UFS student. Representing the Kovsie Athletics Club alongside him are Miné de Klerk […]
# Krieket: Die Protea-kolwer Tony de Zorzi is weens ‘n besering uitgesluit van die res van die eendagreeks teen Engeland. Hy het die besering Dinsdag opgedoen terwyl hy veldwerk gedoen het in die eerste wedstryd op Headingley, wat Suid-Afrika gewen het. Geen plaasvervanger is aangewys nie. Matthew Breetzke het intussen van sy linker-dyspierbesering herstel en […]
# Cricket: Proteas batter Tony de Zorzi has been ruled out of the remainder of the ODI series against England due to a hamstring injury. He suffered the injury while fielding in the first ODI at Headingley on Tuesday, which South Africa won. No replacement has been named. Meanwhile, Matthew Breetzke has recovered from his […]
# Atletiek: Die opkomende ster-naelloper Bayanda Walaza is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span van 49 atlete vir die Wêreldkampioenskap wat volgende Saterdag in Tokio afskop. Die 19-jarige het Donderdag vermoedelik ‘n dyspier seergemaak in die eindronde van die 100-meter op die Diamantliga-byeenkoms in Zürich, Switserland. Sy insluiting in die groep is blykbaar nie ‘n waarborg […]