# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, speel môre sy eerste wedstryd sedert hy in Januarie die Australiese Ope gewen het. Die plaaslike gunsteling kom te staan teen die Argentyn Mariano Navone in die Italiaanse Ope in Rome. Sinner het kort ná sy derde Grand Slam-titel in Melbourne aangekondig dat hy vir drie maande geskors is […]
# Tennis: World number one Jannik Sinner returns to competition tomorrow for the first time since winning the Australian Open in January. The local hero will face Argentinian Mariano Navone in the Italian Open in Rome. Sinner announced a three-month suspension for two positive drug tests shortly after winning his third Grand Slam title in […]
# Motorsport: Bradley Cox van Suid-Afrika het sy eerste fabrieks-renjaerkontrak onderteken om by die Franse span Sherco Rally aan te sluit in die Wêreld-Veldrenkampioenskap. Hy is die seun van Alfie Cox, wat tussen 1998 en 2005 KTM se amptelike renjaer was, drie keer op die Dakar-tydren se podium gestaan en agt skofte gewen het. Die […]
# Motorsport: South Africa’s Bradley Cox has signed his first factory rider contract to join French team Sherco Rally in the World Rally-Raid Championship. He is the son of Alfie Cox, an official KTM rider from 1998 to 2005, three times on the Dakar podium, and winner of eight stages. Twenty-three-year-old Bradley was the winner […]
# Motorsport: Die Formule Een-span Alpine het bevestig dat die reserwebestuurder Franco Colapinto vir Jack Doohan sal vervang vir die volgende vyf wedrenne, insluitende die komende Emilia Romagna Grand Prix op Imola in Italië. Doohan het gesukkel om sy spanmaat Pierre Gasly se tye te ewenaar en het ná ses rondes van sy eerste F1-seisoen […]
# Motorsport: Formula One team Alpine has confirmed that reserve driver Franco Colapinto will replace Jack Doohan for the next five races, starting with next weekend’s Emilia Romagna Grand Prix at Imola in Italy. Doohan has struggled to match teammate Pierre Gasly and has failed to score a single point after six rounds of his […]
# Rugby: Die afrigter van die Junior Springbokke, Kevin Foote, is teleurgesteld met sy span se vertoning in die tweede helfte van hulle wedstryd teen Australië in die tweede ronde van die Onder-20-Rugbykampioenskap in Gqeberha. Australië het na rustyd ‘n agterstand van 17 punte omgekeer om Suid-Afrika 29-24 te klop. Foote sê hulle dissipline en […]
# Rugby: Junior Springbok coach Kevin Foote has expressed disappointment at their second-half performance against Australia in the second round of the Under-20 Rugby Championship in Gqeberha. Australia overturned a 17-point deficit in a strong second-half performance to beat South Africa by 29-24. Foote says their discipline and play at the breakdowns were a major […]
# Motorsport: Die hoof van die Alpine-span, Oliver Oakes, het met onmiddellike ingang bedank. Die Brit, wat in Julie 2024 by Alpine aangesluit het, was die tweede jongste spanhoof in Formule Een-geskiedenis. Sy uitvoerende adviseur, Flavio Briatore, sal sy pligte oorneem. Oakes se bedanking kom te midde van onsekerheid oor die jaer Jack Doohan se […]