# Gholf: Vir die eerste keer sedert 1999, het die voormalige Meesterskampioen, Sergio Garcia, nie vir volgende maand se Amerikaanse Ope gekwalifiseer nie. Die Spanjaard het by Bent Tree-buiteklub in Dallas ‘n hou aan baansyfer op sy laaste putjie tydens die 36-putjie kwalifiserende rondte afgestaan en op ses onder baansyfer geëindig, en het nie gekwalifiseer […]
# Krieket: Die Mumbai Indians het kontrakte met die Engelse paar Jonny Bairstow en Richard Gleeson en ook Charith Asalanka van Sri Lanka gesluit. Die drie is in die plek van Will Jacks, Ryan Rickelton en Corbin Bosch, wat almal na hul tuislande terugkeer ná die laaste ligawedstryd in Mumbai. Indien Mumbai kwalifiseer, sa die […]
# Tennis: Die Amerikaanse Tennisvereniging sê die Billie Jean King Nasionale Tennissentrum waar die Amerikaanse Ope plaasvind, gaan teen ʼn koste van 14,47-miljard-rand opgeknap word. Dis die grootste enkele belegging in die geskiedenis van die Amerikaanse Ope. Dit sluit in die modernisering van die Arthur Ashe-stadion, ʼn nuwe, hipermoderne spelerprestasiesentrum, en twee nuwe vlakke vir luukse […]
# Cricket: The Mumbai Indians have signed England duo Jonny Bairstow and Richard Gleeson and Sri Lanka’s Charith Asalanka. The three are replacements for Will Jacks, Ryan Rickelton and Corbin Bosch, who are all set to leave for national duties after Mumbai’s last league game. The replacement players will be available from the playoffs stage […]
# Golf: Former Masters champion, Sergio Garcia, has failed to qualify for next month’s US Open, for the first time since 1999. The Spaniard bogeyed his final hole in 36-hole qualifying at Bent Tree Country Club in Dallas, to finish on six under and missed out. Ryder Cup captain Edoardo Molinari of Italy was among […]
# Tennis: The United States Tennis Association says the Billie Jean King National Tennis Centre, the venue for the US Open, will undergo a 14.47-billion-rand upgrade. This is the largest single investment in US Open history. The upgrades will include a reimagine and modernisation of Arthur Ashe Stadium, a new, state-of-the-art player performance centre, and two […]
# Rugby: Moana Pasifika se speler, Ardie Savea, het Super Rugby Pacific se eerste Speler van die Jaar-toekenning gewen waarvoor klubkapteins en afrigters stem. Die All Black-losvoorspeler het hierdie seisoen tien keer vir Moana uitgedraf, vyf drieë gedruk, 110 duikslae uitgevoer en 15 keer omkeerbesit bewerkstellig. Super Rugby Pacific se uitvoerende hoof, Jack Mesley, sê […]
# Rugby: Moana Pasifika’s Ardie Savea has won the inaugural Super Rugby Pacific Player of the Year award, as voted for by club captains and coaches. The All Blacks loose forward has made ten appearances for Moana this season, scoring five tries, completing 110 tackles and winning 15 turnovers. Super Rugby Pacific CEO, Jack Mesley, says […]