# Rugby: Drie nuwe spelers is ingesluit in die Junior Springbokke se oefengroep vir die laaste voorbereidingskamp voor Wêreldrugby se Onder-20 Kampioenskap volgende maand in Italië. Losskakel, Ian van der Merwe, haker, Shaun Schürman, en loskopstut, Rambo Kubheka is die nuwe spelers terwyl Jaco Grobbelaar, Arno van der Merwe, Stephanus Linde, Jaco Williams en Alzeadon […]
# Sokker: Die Egiptiese klub Al Ahly het die gewese baas van Orlando Pirates, José Riveiro, as sy nuwe hoofafrigter aangestel. Die Spanjaard het toestemming gekry om sy kontrak met die Buccaneers vroeg te beïndig en hy is daar weg met 80 oorwinnings, 26 gelykopwedstryde en 26 verloorwedstryde uit ‘n totaal van 132 wedstryde. Riveiro […]
# Rugby: Three new players have been included in the Junior Springboks’ training squad for the final preparation camp ahead of the World Rugby Under-20 Championship in Italy next month. The players are flyhalf, Ian van der Merwe, hooker, Shaun Schürman, and loosehead prop, Rambo Kubheka. Returning to the squad are Jaco Grobbelaar, Arno van […]
# Soccer: Egyptian outfit Al Ahly has appointed former Orlando Pirates boss José Riveiro as their new head coach. The Spaniard was granted an early release from his contract with the Buccaneers, departing with 80 wins, 26 draws and 26 defeats in 132 matches. Riveiro will be thrown straight into the deep end with the […]
Rugby: Hoewel die Haaie die Europese Uitdaagbeker gewen het, het hulle nie veel welslae behaal in die Verenigde Rugbykampioenskap nie. Hulle het verlede seisoen in die 14de plek op die punteleer afgesluit. Die Durbanse span berei voor vir Saterdag se kwarteindstryd teen die Ierse span Munster op Kingspark in Durban. Die Haaie se kaptein, die […]
# Sokker: Chelsea se afrigter, Enzo Maresca sê hy hoop hul oorwinning in die UEFA-Konferensieliga kan die begin wees van ‘n nuwe era van sukses. Die span het agtergeloop voordat hulle Real Betis 4-1 geklop het in Breslau, Pole, en sy eerste trofee sedert 2022 verower het. Chelsea is ook die eerste span wat al […]
# Motorsport: Die Italiaanse motorfietsrenjaer, Luca Marini, sal moontlik volgende week se MotoGP-wedren in Aragon, Spanje, misloop nadat hy tydens toetse in Japan geval het. Die bestuurder van Honda Factory Racing het veelvuldige beserings opgedoen, onder meer ʼn ontwrigte heup, talle beenbreuke en ʼn long wat platgeval het. Honda sê Marin sal in ‘n Japanse […]
# Rugby: While the Sharks have secured the European Challenge Cup, they have not had much success when it comes to the United Rugby Championships. Last season, they concluded the campaign in 14th spot on the log. The Durban-based side is preparing for a quarterfinal clash against Irish side Munster at Kings Park in Durban […]
# Motorsport: Italian rider Luca Marini will likely miss next weekend’s MotoGP race in Aragon, Spain, after crashing during testing in Japan. The Honda Factory Racing rider suffered numerous injuries, including a dislocated left hip, multiple fractures and a collapsed lung. Honda says Marini will remain under observation in a hospital in Japan until he […]