# Johannesburg Water sê ses waterstelsels sal van Dinsdag tot Vrydag geraak word deur Rand Water se onderhoudswerk aan sy massawatervoorsiener se O2-pyplyn. In dié tyd sal min water voorsien word. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê met die huidige lae temperature in die metro, glo Rand Water dis nou die regte tyd om […]
# Die Verkiesingskommissie het die registrasie van die Islamic State of Africa -party verwerp. Die party se stigter, Farhad Hoomer, is voorheen van terrorisme in Suid-Afrika beskuldig. Die OVK het ISA se aansoek op drie gronde verwerp. Eerstens het die party nie die vereiste 300 handtekeninge van geregistreerde kiesers gekry nie. Tweedens het ISA die […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê hy is bekommerd oor die invoer van enige hoenderprodukte uit Brasilië na Suid-Afrika. Dit volg nadat die regering die verbod op invoer van pluimveeprodukte uit Brasilië gedeeltelik opgehef het. Die Departement van Landbou laat nou invoere toe uit alle Brasiliaanse provinsies, behalwe Rio Grande do Sul, waar voëlgriep voorgekom […]
# Die IVP loof president Cyril Ramaphosa vir sy optrede na hulle voorstel om ‘n kommissie van ondersoek in te stel om die wydlopende bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te ondersoek. Die minister van polisie, Senzo Mchunu, is op spesiale verlof geplaas terwyl die ondersoek aan di gang is. Die IVP se nasionale […]
# Johannesburg Water says a total of six water systems will be affected by Rand Water maintenance on its bulk water supplier’s O2 pipeline from Tuesday until Friday. The water supply will be low during the duration of the maintenance work. Johannesburg Water spokesperson, Nombuso Shabalala, says with the metro experiencing low temperatures, Rand Water believes […]
# The Electoral Commission of South Africa has rejected the registration of the Islamic State of Africa party. The party’s founder, Farhad Hoomer, has previously been accused of terrorism in South Africa. The IEC rejected ISA’s application on three grounds. First, the party failed to meet the required 300 signatures from registered voters. Second, ISA published […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement in samewerking met die Mediese Buro vir Beroepsiektes het fase twee bekendgestel van die Maatskaplike Sekerheid-voordeleprogram vir Oudmynwerkers in Ekurhuleni. Dit volg na die suksesvolle instelling van fase een in die Wes-Rand-distrik waartydens meer as nege-duisend oudmynwerkers bereik is. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê hierdie program wil oudmynwerkers opspoor, […]
# Die DA in die Wes-Kaap is bekommerd oor die voortdurende uitdagings waarmee begunstigdes van maatskaplike toelaes te kampe het, te midde van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid se jongste hersieningsproses. Die hersiening van maatskaplike toelaes word gedoen op geteikende begunstigdes wat vermoedelik bykomende inkomstebronne het wat nie aan die agentskap verklaar is nie. […]
# The agriculture organisation TLU SA says it is concerned about any import of chicken products from Brazil to South Africa at this stage. This comes as government has partially lifted the ban on poultry imports from Brazil. The Department of Agriculture is now allowing imports from all Brazilian states except Rio Grande do Sul, […]