# Die Stad Kaapstad sê die 13de jaarlikse Bonsai-fees in die Kompanjiestuine was ‘n lewenskragtige viering van skeppendheid en tuinboukundige uitmuntendheid. Vanjaar se tema was Bonsai en Kuns in die Park. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste, Francine Higham, sê werke van plaaslike opkomende kunstenaars is saam met die ArtsAweh!-uitstalling aangebied. Sy sê besoekers het die unieke geleentheid […]
# The DA in the Free State has assisted 19-year-old Seiso Mbalula, a young man born with a disability that prevents him from walking, by arranging for a custom-built wheelchair to be made for him. This is funded by a generous local farmer who wished to remain anonymous. The DA’s Louise Verwey says Seiso has […]
# The Durban University of Technology’s Department of Food and Nutrition recently hosted its annual Student Awards Day. The ceremony honoured students who have demonstrated exceptional commitment to their studies and to the values of the department. Among the top achievers was Amanda Ngcamu, a third-year student, who walked away with two accolades, the academic […]
# The City of Cape Town says the 13th annual Bonsai Festival at the Company’s Garden was a vibrant celebration of creativity culture and horticultural mastery. This year’s theme was Bonsai and Art in the Park. Mayoral committee member for Community Services, Francine Higham, says the festival featured a showcase of works by local emerging artists […]
# Vanjaar se Diwali-vierings is verdeel tussen vandag en môre aangesien die Amavasya-tydperk oor twee-dae strek met verskillende sonsondergangtye. Stede waar die son ná 5.30 die middag sak, hou die vierings vandag, terwyl ander dit môre sal vier. Die fees verteenwoordig die oorwinning van lig oor duisternis, goed oor kwaad en kennis oor onkunde. Hindo-tempels […]
# Die afgelope skoolvakansie is vier ballet-aktiwiteite van twee dae elk wat meer as 200 jongmense gelok het in verskeie gemeenskappe aangebied. Dis ʼn gesamentlike projek van Kaapstad se Direktoraat vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid en Kaapstad Stadsballet. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die uitreikprojek wat befonds is deur die Departement van […]
# Universal and Blumhouse se nuwe opvolg-riller, Black Phone 2, het die naweek die beste gevaar by Amerikaanse kaartjiekantore. Ethan Hawke vertolk weer die rol van die reeksmoordenaar, Grabber, en Mason Thames dié van Finn. Disney se wetenskapsfiksie-opvolgfliek Tron: Ares was tweede en die nuweling, Lionsgate, se R-gegradeerde komedie, Good Fortune, met Keanu Reeves en […]
# ʼn Senior dosent aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, Simo Mthethwa, is een van slegs sewe navorsers wat deur die Afrika-Europa-groep vir uitnemendheid in wiskunde-navorsing ʼn gesogte beurs van die Uppsala Universiteit in Swede ontvang het. Die program beoog om navorsingsvermoë en nagraadse opleiding by Afrika-instellings te versterk terwyl dit terselfdertyd hoë-impaksamewerking in belangrike akademiese […]
# Over the recent school holidays, four two-day ballet activations were hosted in various communities, attracting more than 200 young people. This is an initiative between the City of Cape Town’s Community Services and Health Directorate and the Cape Town City Ballet. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine Higham, says this outreach […]