# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê daar word goeie vordering gemaak met die opgradering van 520-miljoen-rand aan Louis Fourie-weg in Mosselbaai. Die provinsie se grootste padbelegging in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit is nou 66-persent voltooi en op koers om teen die middel van volgende jaar afgehandel te word. Belangrike mylpale is die opening van […]
# Western Cape MEC for Infrastructure, Tertuis Simmers, says good progress is being made on the 520-million-rand Louis Fourie Road upgrade in Mossel Bay. The largest provincial road investment in the Garden Route District is now 66-percent complete and on track to finish by mid-next year. Key milestones include the opening of new N2 on- […]
# Die Noordwes-universiteit sê hy is ʼn vernuwende instelling wat wêreldwyd kontak het en verbind is tot uitnemendheid en maatskaplike tersaaklikheid. Quacquarelli Symonds se jongste Wêreld-universiteitsranglys plaas die instelling onder die top-agt in Suid-Afrika en die top-16 in Afrika. Die lys betrek een-duisend-501 universiteite op 105 plekke reg oor die wêreld. NWU se adjunk-visepresident vir […]
# The North-West University says it is firmly positioning itself as a globally engaged, innovative institution, committed to excellence and societal relevance. The latest Quacquarelli Symonds World University Rankings place the institution among the top eight universities in South Africa and in the top 16 in Africa. The ranking encompasses one-thousand-501 universities in 105 locations across […]
# Die Universiteit van Kaapstad se sakeskool en die Vervoeronderwys-en-opleidingsowerheid het ʼn jaar lange digitale opleidingskamp vir benadeelde jeug bekendgestel. Vyftien deelnemers sal opgelei word in data-ontleding, webtuiste-ontwikkeling en gebruikerservaringontwerp. Die program sluit internasionale ervaring in by Mexiko-stad en Shenzhen, en vermeng tegniese opleiding met loopbaanondersteuning. Die universiteit sê hierdie projek sal jongmense bemagtig in […]
# The University of Cape Town’s Graduate School of Business and the Transport Education and Training Authority have launched a year-long Digital Boot Camp for disadvantaged youth. Fifteen participants will be trained in data analytics, web development, and user experience design. The programme includes international immersions in Mexico City and Shenzhen, blending technical training with […]
# Die Stad Kaapstad sê as deel van sy jaarlikse skoolvakansieprogram is biblioteke en ontspanningsgeriewe hierdie winter gereed om leerders besig en aktief te hou. Saam met geliefde tydverdrywe soos binnenshuise hoekies vir bordspeletjies, geesdriftige skaaktoernooie en kleurvolle kuns- en handvlytstasies, is daar vanjaar ook opwindende nuwe ervarings. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine […]
# Universal se nuwe weergawe van How to Train Your Dragon is die tweede naweek nommer een by Noord-Amerikaanse loket. Sony se zombie-riller, 28 Years Later met Jodie Comer en Ralph Fiennes in die hoofrolle, het sy debuut op nommer twee gemaak met Disney en Pixar se intergalaktiese avontuurfliek, Elio, in die derde plek. Die […]
# The City of Cape Town says that as part of its annual winter school holiday programme, libraries and recreation facilities are ready to keep learners busy and active during the holidays. Alongside beloved favourites such as cosy indoor board-game corners, spirited chess tournaments and colourful arts and crafts stations, this year’s programme unlocks brand […]