# Professor Habib Noorbhai van die Universiteit van Johannesburg se jongste boek het die Kindle Top 100 gehaal. Die boek se titel is Roadmap of the Professoriate: Strategic Guidance for Progression from Graduate Student to Professor. Dit bied praktiese en strategiese riglyne vir die reis van nagraadse studies tot volle professoraat. Noorbhai sê hy hoop […]
# Die Universiteit van die Vrystaat het onlangs deelgeneem aan ‘n baanbrekers-inisiatief van robotiese prosedures wat vir liefdadigheid ten volle geborg is en ter ere is van wyle oud-president Nelson Mandela. Vier chirurge het tussen 21 en 28 Julie ses robotiese prosedures oor vier spesialisgebiede op ses pasiënte uitgevoer. Professor Anthea Rhoda van die universiteit […]
# University of Johannesburg professor, Habib Noorbhai’s latest book has broken into the Kindle Top 100 rankings. The book is titled: Roadmap of the Professoriate: Strategic Guidance for Progression from Graduate Student to Professor. It offers practical and strategic guidance for navigating the journey from postgraduate studies to full professorship. Noorbhai says he hopes that […]
# Die Wildernis is aangewys as die Wes-Kaapse finalis in kykNET se 2025 Dorp van die Jaar-kompetisie. Die kompetisie vier die beste dorpe in nege provinsies en Namibië. Die George-munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê die gesogte prestasie sal aansienlike blootstelling en belegging na die streek bring. Sy sê die kontantprys van een-miljoen-rand sal gebruik […]
# The University of the Free State recently participated in a groundbreaking initiative of charitable, fully sponsored robotic procedures in honour of the late former president Nelson Mandela. Four surgeons performed six robotic procedures on six patients over six days across four specialities. The surgeries happened between 21 and the 28th of this month. The […]
# Wilderness has been selected as the Western Cape finalist in kykNET’s prestigious Dorp van die Jaar 2025 – Town of the Year competition. The competition celebrates the best towns in the nine provinces across South Africa and Namibia. George Municipality’s spokesperson, Chantel Edwards-Klose, says winning this coveted accolade will bring significant exposure and investment […]
# Die twaalfde Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie gesteun deur die Nasionale Loterykommissie, begin hierdie week in die Kunstekaap-teater in Kaapstad. Die kompetisie het drie ouderdomskategorieë in klassieke ballet en moderne kategorieë: 9 tot 12, 13 tot 16, en 17 tot 22. Vanjaar se jurielede is van Suid-Afrika, China, Kanada, Suid-Korea, Switserland, België en Amerika. Thomas Walters […]
# Marvel se jongste strokiesboek-verwerking, The Fantastic Four: First Steps, het op sy eerste naweek koning gekraai by Nood-Amerikaanse kaartjiekantore. Die fliek se sterre is Pedro Pascal as wetenskap-genie Reed Richards, wat ʼn ruimtesending lei saam met sy vrou Sue Storm, vertolk deur Vanessa Kirby, en Joseph Quinn as haar broer Johnny Storm. Superman met […]
# Die Grammy-bekroonde Suid-Afrikaanse ster, Tyla, tree in September op op die 2025 Global Citizen-fees op Central Park se groot grasperk in New York. Die hoofkunstenaars is The Weeknd en Shakira. Ayra Starr van Nigerië en Mariah the Scientist tree ook op. Vanjaar se geleentheid plaas Afrika-stemme in die kollig op die verhoog en ook deur […]