# Fietsry: Die Suid-Afrikaner Allan Hatherley het sy titel by die UCI-bergfiets-wêreldkampioenskap suksesvol verdedig toe hy goud gewen het by die Crans-Montana in Switserland. Hy is die vierde fietsryer in die geskiedenis wat dié prestasie behaal. Die 24-jarige Durbaniet het die wedren in een uur en 30 minute voltooi. Die Italianer, Simone Avendetto, was tweede […]
# Die Universiteit van die Vrystaat is as een van die beste drie universiteite landwyd aangewys tydens die 2025 GradStar-toekennings. Drie-en-vyftig studente is op die gesogte Top 500-lys ingesluit. Die GradStar-toekennings, wat tien jaar gelede begin is, identifiseer studente in Suid-Afrikaanse universiteite met vaardighede in indiensneembaarheid, wat leierskapseienskappe het en potensiaal toon om ‘n betekenisvolle […]
# The University of the Free State secured a place in the top three universities nationally at the 2025 GradStar Awards. Fifty-three students were recognised among the prestigious Top 500 list. The GradStar Awards, now in their tenth year, highlight students across South African universities who demonstrate the employability skills, leadership qualities, and potential to make […]
# Durban se Universiteit vir Tegnologie maak gereed om dié week tydens die 2025 Lente-gradeplegtighede grade en diplomas aan 940 studente toe te ken wat hul studies vlotooi het. Die lys graduandi sluit 553 vroue en 387 mans in. Altesaam 59-persent van die gegradueerdes is vroue. Die universiteit sal ook ‘n eredoktorsgraad aan die bekende […]
# Durban University of Technology is preparing to confer degrees and award diplomas to 940 students, who will graduate at the 2025 Spring graduation ceremonies this week. The graduation list comprises 553 women and 387 men. This means that 59-percent of the adaptive graduates will be women. The university will also confer an honorary doctorate […]
# Netflix se Adolescence het ses toekennings op die 77ste Emmy-toekennings opgeraap. Dit sluit in beste beperkte of kort reeks, terwyl die 15-jarige Owen Copper as beste ondersteunende akteur aangewys is in ‘n beperkte reeks vir Adolescence en daarmee die jongste manlike wenner geword het van enige kategorie vir toneelspel. Seth Rogen het vier Emmy’s […]
# Netflix’s Adolescence scooped up six awards at the 77th Emmy Awards. These include best limited or anthology series, while 15-year-old Owen Copper won best supporting actor in a limited series for Adolescence, becoming the youngest male winner of any acting category. Seth Rogen won four Emmys for his comedy series The Studio. The Pitt won two […]
# Die eerste Suid-Afrikaanse Modetoekennings wat die vierde van volgende maand in Sandton, Johannesburg, aangebied word, kondig die aankoms van die Wêreldmodetoekennings in Afrika aan. Die legendariese ontwerper David Tlale ontvang ‘n lewensprestasie-toekenning, terwyl Laduma Ngxokolo vereer word vir sy wêreldwye bydrae tot mode. Thebe Magugu, Rich Mnisi en Bonang Matheba tel onder die benoemdes. […]
# The inaugural South Africa Fashion Awards will be held in Sandton, Johannesburg, on the fourth of next month, marking the arrival of the World Fashion Awards in Africa. Legendary designer David Tlale will receive the Lifetime Achievement Award, while Laduma Ngxokolo will be honoured for his global contribution to fashion. Nominees include Thebe Magugu, […]