# Tien inwoners van die Johannesburgse Vereniging vir Blindes is onlangs bederf met hand- en voetmasserings deur Beautiful Feet SA by Tulisapark. Die inisiatief wat deur die raadslid van Wyk 57, Faeeza Chame voorgestel is, is ‘n geleentheid om vreugde en ontspanning vir visueel-gestremdes te bied. Die eienaar van Beautiful Feet SA, Melissa Castro, sê […]
# Ten Johannesburg Society for the Blind residents were recently spoilt by receiving hand and foot massages from Beautiful Feet SA at Tulisa Park. The initiative, recommended by Ward 57 Councillor Faeeza Chame, was aimed at offering an opportunity to bring joy and relaxation to the visually impaired community. Beautiful Feet SA owner, Melissa Castro, […]
# Chinchilla Rooftop Bar and Café in Kampsbaai word deur Time Out Travel erken as een van die Top 20 dakkroeë in die wêreld. Die kroeg in Victoriaweg is sesde op die ranglys en word geprys vir sy wonderlike see- en berguitsig, en sy gemaklike sitkamer-opset. Sky Bar by Seen in Lissabon, Portugal is bo […]
# Die Midvaal-munisipaliteit in Gauteng het minstens 40 rystoele en 20 krukke aan inwoners geskenk om individue met gestremdhede te ondersteun. Dis ʼn projek van die burgemeester, Peter Teixeira, en lede van die burgemeesterskomitee. Die burgemeester se woordvoerder, Idah Satikhe, sê dis in ooreenstemming met die munisipaliteit se sending om mensgesentreerd en deernisvol te wees:
# Chinchilla Rooftop Bar and Cafe in Camps Bay has been recognised by Time Out Travel as one of the Top 20 rooftop bars in the world. Located on Victoria Road, the bar which is ranked sixth has been praised for its stunning ocean and mountain views, and laid-back and loungey setup. Sky Bar by […]
# The Midvaal Municipality in Gauteng has donated at least 40 wheelchairs and 20 crutches to residents in need, supporting individuals with mobility challenges. The donation was spearheaded by mayor, Peter Teixeira, and members of the mayoral committee. The mayor’s spokesperson, Idah Satikhe, says this initiative aligns with the municipality’s mission of being a people-centred […]
# Dis vandag Wêreld-teaterdag. Dit vier die mag om stories op die verhoog te vertel en kulture en stemme te verenig. Die tema is Teater en ʼn kultuur van Vrede. Die Internasionale Teaterinstituut het Wêreld-teaterdag in 1961 gestig. Dis geskep om die belangrikheid van teater as kunsvorm te bevorder, en die betekenisvolle rol te vier […]
# Today is World Theatre Day, a celebration of the power of storytelling on stage, uniting cultures and voices. The theme is Theatre and a Culture of Peace. World Theatre Day was established in 1961 by the International Theatre Institute. The day was created as a way to promote the importance of theatre as an […]
# Indië het Suid-Afrika se skenking verwelkom van geskiedkundige kunswerke wat aan die maatskaplike aktivis en wêreldleier Mahatma Gandhi behoort het. Die items van beduidende geskiedkundige en kulturele waarde sal nou in Indië se Nasionale Gandhi-museum uitgestal word. Amptenare van albei lande het die skenking beskryf as ‘n huldeblyk aan Gandhi se blywende nalatenskap en […]