# ʼn Koningin van die Zoeloe-nasie, ʼn raadslid van eThekwini en ʼn ekonoom wat al haweloos was is onder die een-duisend-521 studente wat vandag grade ontvang op die Universiteit van KwaZulu-Natal se lente-gradeplegtigheid. Die vierde vrou van wyle koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu, koningin Thandekile MaNdlovu Zulu, ontvang ʼn doktorsgraad in Sake-administrasie vir haar studie oor […]
# Die Stad Tshwane, in samewerking met Mettus Limited, het onlangs splinternuwe skootrekenaars aan Nong Primary School in Mabopane oorhandig. Die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, sê koestering van onderwys is koestering van die toekoms. Hy sê wanneer die metro in jongmense belê, plant hy saadjies van kennis, hoop en geleentheid en kweek […]
# A queen of the Zulu nation, an eThekwini councillor, and an economist who once experienced homelessness, are among the one-thousand-521 graduands being capped at the University of KwaZulu-Natal’s Spring Graduation ceremony today. Queen Thandekile MaNdlovu, Zulu, the fourth wife of the late King Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu, will be awarded a Doctor of Business Administration […]
# The City of Tshwane, in partnership with Mettus Limited, recently handed over brand-new laptops at Nong Primary School in Mabopane. Deputy mayor and mayoral committee member for Finance, Eugene Modise, says nurturing education is nurturing the future. He says when the metro invests in young minds, it’s planting seeds of knowledge, hope, and opportunity that grow into […]
# Samewerking tussen Read with Wimpy en Ladles of Love het bygedra dat meer as een-duisend-200 splinternuwe boeke aan net meer as 600 kinders by 17 vroeëkinderjare-ontwikkelingsentrums in Johannesburg oorhandig is. Die samewerking spreek twee dringende kwessies aan: honger en geletterdheid. Elke kind ontvang twee boeke wat versigtig gekies is: een in hul moedertaal om […]
# Altesaam 303 leerders van 35 streke regoor Suid-Afrika asook 16 internasionale deelnemers sal in Oktober aan die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se Internasionale Wetenskapsfees in Gauteng deelneem. Deelnemers van Suid-Afrika, Lesotho, Namibië, Zimbabwe, Mexiko, Ierland, Indië en Rusland sal hul projekte uitstal. Parthy Chetty van Eskom sê pryse sluit in beurse van altesaam […]
# Twee studente van die Rhodes-universiteit se departement Beeldende Kunste, Snelihle Maphumulo en Sarah Volker, is wenners van die Sasol New Signatures-kompetisie vir beeldende kunste. Die kompetisie bied ‘n wegspringplek vir opkomende visuele kunstenaars om nasionale blootstelling te verkry, bekragtig hulle as professionele kunstenaars en bied ‘n vastrapplek in die mededingende kunswêreld. Maphumulo het die […]
# Die fliekmaker Spike Lee, Warner Brothers se uitvoerende hoof, Pamela Abdy, die klankbaan-komponis Nicholas Britell en die draaiboekskrywer Will Tracy is van die mense wat vereer word op vanjaar se Montclair-rolprentfees in Amerika. Lee word vereer vir sy bydrae as rolprentmaker terwyl Adby die Visioenêre Toekenning vir haar loopbaan ontvang deur flieks soos Sinners […]
# A collaboration between Read with Wimpy and Ladles of Love literacy has seen the gifting of over one-thousand-200 brand-new books to just over 600 children across 17 early childhood development centres in Johannesburg. This collaboration tackles two urgent issues: hunger and illiteracy. Each child receives two carefully selected books, one in their mother tongue […]