# Die Universiteit van Pretoria se kandidate het die derde agtereenvolgende jaar ʼn 100-persent-slaagsyfer in die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters se eerste beroepseksamen, die Aanvanklike Assessering van Bevoegdheid, behaal. Vyf van die 20 kandidate wat dié eksamen vanjaar met onderskeiding geslaag het, was van die UP. Professor Margaret Chitiga-Mabugu van die universiteit sê die […]
# The University of Pretoria has once again secured a 100-percent pass rate in the South African Institute of Chartered Accountants’ first professional examination, the Initial Assessment of Competence. This is the third consecutive year in which the university’s candidates have achieved this feat. Of the 20 candidates in the country who passed this year’s […]
# Suid-Afrika se Zip Zap Circus, ‘n energieke produksie wat deur die gees van ubuntu geïnspireer is, is van die 12de tot die 26ste in die New Victory-teater in New York te sien. MOYA spog met tradisionele rubberstewel- en pantsula-danse en wil lig werp op talentvolle jong mense wat hul doel vind deur sirkus-kuns. Zip […]
# South Africa’s Zip Zap Circus, a vibrant production inspired by the spirit of ubuntu, will light up New York’s New Victory Theatre from the 12th to the 26th of this month. MOYA features traditional gumboot and pantsula dance and seeks to shed a spotlight on talented young people who found purpose through circus arts. […]
# Kaapstad se ontluikende kunstoneel gee nuwe lewe aan die middestad se ekonomie. Die 12de Investec Kaapstad-kunsskou waar 124 kunstenaars uit 58 lande uitgestal het, het meer as 30-duisend besoekers gelok. Geleenthede soos First Thursdays en ʼn toename in kunsgalerye weerspieël ʼn post-pandemiese kulturele oplewing. Volgens Kaapstad-Sentraal se stadsverbeteringsdistrik het 19 nuwe kunsateljees in 2023 […]
# Cape Town’s booming art scene is revitalising the CBD economy. This was proven as the 12th Cape Town Art Fair drew over 30-thousand visitors and featured 124 exhibitors from 58 countries. Events like First Thursdays and growing gallery numbers reflect a post-pandemic cultural surge. According to the Cape Town central city improvement district, 19 […]
# John Lithgow en Lesley Manville was van die groot wenners by die Olivier-toekennings in Londen se Royal Albert Hall. Die afgelope jaar se prestasies is Britse teater is gevier. Lithgow is aangewys as beste akteur vir sy rol in Giant terwyl Manville die toekenning vir beste aktrise gewen het vir Oedipus. Eline Arbo het die […]
# Warner Brothers se kindervriendelike rolprent, A Minecraft Movie, was in sy openingsnaweek die wêreld se grootste lokettreffer. Die rolprent met sterre soos Jason Momoa, Jack Black en Jennifer Coolidge, is gegrond op Mojang Studios se gelyknamige videospeletjie. Dit gaan oor vier wanaangepaste karakters wat skielik in ‘n misterieuse portaal ingetrek word na ‘n bisarre […]
# Tshwane Universiteit vir Tegnologie se gesogte Kanselierstoekenning is aan Rose Mathole toegeken. Sy het onlangs ʼn B.Ed.-graad in Wiskunde ontvang met 34 onderskeidings uit 36 modules. Mathole skryf haar sukses toe aan twee belangrike strategieë: Sy erken wanneer sy die produktiefste was en deel haar kennis met ander. TUT sê Mathole se storie gaan […]