# Die Riky Rick-stigting, in vennootskap met Sandton City, het die veldtog Words That Heal bekend gestel vir die meer as 60-persent van jong Suid-Afrikaners met uitdagings met geestesgesondheid. Dit gebruik kuns om herstel en hoop te inspireer. Die kletsrymer Rikhado “Riky Rick” Makhado het in Februarie 2022 sy stryd met geestesprobleme verloor. Sy weduwee, Bianca […]
# ‘n Wêreldleier in tegnologie, HCL Technologies, sê hy is trots op sy groeiende vennootskap met die Noordwes Universiteit waardeur hy toegang en geleenthede vir gestremde studente bied. HCLTech het sedert verlede jaar ‘n miljoen-rand toegeken vir beurse en ‘n bykomende 250-duisend-rand vir hulpmiddels en opgradering van sagteware vir die Eenheid vir Regte vir Gestremdes. […]
# With over 60-percent of young South Africans affected by mental health challenges, the Riky Rick Foundation, in partnership with Sandton City, has launched Words That Heal. This is a campaign that uses artivism to inspire healing and hope. Rapper Rikhado “Riky Rick” Makhado lost his fight with mental illness in February 2022. His widow, Bianca […]
# Global technology leader HCL Technologies says it is proud of its growing partnership with the North West University, which is aimed at fostering access and opportunity for students living with disabilities. HCLTech began funding the university in December 2024. It allocated one-million-rand for student bursaries and an additional 250-thousand-rand towards assistive devices and software […]
# Twee studentespanne van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie het eerste en vierde uit 40 gekom by die toonaangewende Cars4Mars African Rover-uitdaging. Die kompetisie wil Afrika-jeug besiel om loopbane in robotika, ruimtetegnologie en kunsmatige intelligensie te volg. Jongmense uit Suid-Afrika, Zimbabwe, Nigerië, Kenia en Ghana het deelgeneem. Die TUT-spanne wat uit tweede- en derdejaarstudente bestaan, […]
# Die Stad Kaapstad sê ‘n totaal van 17 vroue baat tans by die nutsbystandprogram. Die program val onder die Uitgebreide Openbarewerkeprogram wat aan begunstigdes, veral vroue, ‘n geleentheid bied om hul kanse op werk in die arbeidsmark te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê in hierdie Vrouemaand vier hulle die lewenskragtigheid […]
# Two Tshwane University of Technology student teams clinched first and fourth place out of 40 competitors at the prestigious Cars4Mars African Rover Challenge. The competition inspires African youth to pursue careers in robotics, space technologies and artificial intelligence. Competitors were from South Africa, Zimbabwe, Nigeria, Kenya and Ghana. The TUT teams, made up of […]
# The City of Cape Town says a total of 17 women are currently benefitting from the Artisan Assistant Programme. The programme is under the Expanded Public Works Programme, which gives beneficiaries, especially women, a chance to improve their employability in the job market. Mayoral committee member for Urban Waste Management, Grant Twigg, says this […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, oorhandig vandag amptelik ‘n uitgediende Embraer 135-passasiersvliegtuig aan die Rhodesfield Ingenieurswese-skool vir Lugvaartspesialisering in Kemptonpark. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die vliegtuig, wat deur Airlink geskenk is, sal vir opleiding gebruik word vir leerders wat lugvaartstudies wil volg: