# Celebrated South African comedian Kurt Schoonraad is bringing his latest one-man show, Funny Side Up, to the Baxter Theatre in Cape Town from today until Saturday. The show sees the comedian tackling the absurdities of modern life, from navigating daily chaos to finding silver linings in an ever-changing world. Schoonraad says returning to the Baxter […]
# South African filmmaker Dian Weys says he hopes his short film’s selection for the 78th Cannes Film Festival in France will draw attention to the country’s film industry. Vultures (Aasvoëls) has been selected in the Short Film Competition with 11 others selected from over four-thousand entries. It stars Edwin van der Walt, Jill Levenberg, […]
# Die studente aan die Universiteit van Kaapstad sal baat vind by beurse van 2,5-miljoen-rand van Mpumalanga Valves Services en Eskom Rotek Industries. Die beurse is geskep in reaksie op die Afdeling Finansiële Hulp se veldtog om 110-miljoen-rand in te samel vir die oorbrugging van die gaping wat weens die NSFAS-akkommodasieplafon ontstaan het. Die UK […]
# Breadline Africa het ‘n volledig toegeruste, voorafvervaardigde kombuis aan Diepsloot Primary School in Gauteng verskaf. Die skenking sal verseker dat meer as tweeduisend leerders daaglikse voedsame maaltye ontvang. Die nuwe kombuis vervang ‘n beknopte, verouderde ruimte en maak reeds ‘n groot verskil. Die skoolhoof, Johannes Makhafola, het die projek geprys en gesê dit wys […]
# Die Suid-Afrikaanse Rooi Kruis se Lugnooddiens, AMS, het ‘n skenking van twee-duisend teddiebere ontvang wat deur ‘n sagtespeelgoed-veldtog ingesamel is onder leiding van Gordonsbaai Toerisme in die Wes-Kaap. Die teddiebere sal na die diens se bedryfsbasisse in die provinsie, die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal geneem word vir vedere verspreiding aan hospitale en klinieke. Helene Wilson […]
# Mej SA 2010, Bokang Montjane-Tshabalala, is aangestel as die nuwe nasionale direkteur van Mej Supra-Nasionaal Suid-Afrika. Sy sê aansluiting by die organisasie het die kring vir haar voltooi. Die Mej Supranasionaal-kompetisie vind in Junie in Pole plaas. Montjane-Tshabalala sê die organisasie het ‘n sterk en inspirerende rekord in die land opgebou en vroue opgelewer […]
# Breadline Africa has provided a fully equipped, prefabricated kitchen to Diepsloot Primary School in Gauteng. The donation seeks to ensure that over two-thousand learners receive daily nutritious meals. The new kitchen replaces a cramped, outdated space and is already making a meaningful impact. Principal Johannes Makhafola praised the project, saying it shows how NGOs […]
# The University of Cape Town students will benefit from bursaries worth 2.5-million-rand from Mpumalanga Valves Services and Eskom Rotek Industries. This comes in response to the Financial Aid Division campaign to raise 110-million-rand to bridge the gap created by the NSFAS accommodation cap. UCT’s Funder Liaison Coordinator, Nobi Rululu, says these bursaries are not […]
# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad aan professor Christina Landman toegeken wat die eerste Suid-Afrikaanse vrou is wat ‘n professor in teologie aan enige universiteit in die land geword het. Die universiteit sê Landman is een van die mees onbevooroordeelde leiers in teologie, wat ‘n beduidende uitwerking op Christelike denke en praktyk in […]