# Standard Bank-data toon dat vroue toenemend huise en voertuie koop terwyl hulle sterker kredietprofiele as mans handhaaf. Ten spyte hiervan gebruik mans die bank se funksie vir krediettellings meer gereeld. Shené Mothilal van Standard Bank sê vroue se laer kredietsaldo’s dra by tot hul hoër tellings. Slegs 42-persent van gebruikers van hierdie funksie is […]
# Standard Bank data shows that women are increasingly buying homes and vehicles while maintaining stronger credit profiles than men. Despite this, men use the bank’s credit score feature more often. Standard Bank’s Shené Mothilal says women’s lower credit balances contribute to their higher scores. However, only 42-percent of users of the feature are women. […]
# Brad Balie en Boipele Awuah van Kimberley maak geskiedenis as die enigste skaatsplankryers van Afrika wat genooi is om aan Rusland se Grand Skate-toer in Moskou deel te neem. Die twee gaan hulle vaardighede in die straat-skaatsplankkategorie ten toon stel wat bekend is vir sy gewaagde toertjies en tegniese presisie. Hulle word ondersteun deur […]
# Die Stad Kaapstad het die Bishop Lavis-sportterrein van 27-miljoen-rand voltooi. Die opgradering is in fases oor drie jaar afgehandel. ‘n Nuwe sintetiese sokkerveld vir 11 spelers aan ‘n kant en ‘n gesinspark is onlangs voltooi as deel van die finale fase van die opgradering. Die sportterrein sluit ‘n atletiekbaan, ‘n krieketveld met nuwe gras […]
# Kimberley’s Brad Balie and Boipelo Awuah are making history as the only African skaters invited to compete at Russia’s Grand Skate Tour. The duo will showcase their skills in the Street Skateboarding category, renowned for bold tricks and technical precision. Supported by the Kimberley Diamond Cup programme, their participation highlights South Africa’s growing skateboarding […]
# The City of Cape Town has completed the 27-million-rand Bishop Lavis Sports Ground. The upgrade was delivered in stages over the course of three years. A new 11-a-side synthetic soccer pitch and family park were recently completed as part of the final stage of the upgrade. The sports ground includes an athletics track, re-grassed […]
# Die Ekurhuleni-streekskou van die Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes het ‘n totaal van 16 goue, 32 silwer en 47 brons medaljes opgelewer. Daar was 130 projekte wat deur 174 jong wetenskaplikes in Graad 4 tot 12 en Tegniese en Beroepsonderwys en -opleidingstudente ten toon gestel is. Die prys vir beste innovasieprojek het gegaan aan […]
# Die regering het die bekende uitvoerende vervaardiger van radio en TV, Mpho Lakaje, wat as die Suid-Afrikaanse wenner in die radiokategorie by die onlangse SAOG-mediatoekennings in Madagaskar aangewys is geluk gewens. Hy het gewen met sy inskrywing getiteld: “Moet droogtegeteisterde Afrikalande hul tot wildlewe vir voedsel wend” ? Die inskrywing plaas die kollig op […]
# The Eskom Expo for Young Scientists Ekurhuleni regional science fair saw a total of 16 gold medals, 32 silver medals, and 47 bronze medals being awarded. The fair featured 130 projects showcased by 174 young scientists in Grades 4-to-12 and Technical and Vocational Education and Training students. The best innovation project went to Itumeleng Chiloane from Tuka […]