# KPMG South Africa, in partnership with the University of Pretoria, has launched the Professor Wiseman Nkuhlu KPMG Scholarship. This is to honour the retirement of KPMG chairperson, professor Wiseman Nkuhlu. The three-year scholarship is open to newly qualified Black South African Chartered Accountants and aims to increase the representation of young accounting doctoral students and […]
# Die departement van Beeldende Kunste van die Nelson Mandela Universiteit bied Saterdag ‘n spesiale kunstenaarstoer in die Central Bird Street Gallery aan. Dis deel van Trace and Transition: ‘n personeeluitstalling van die departement van Beeldende Kunste ter viering van die galery se tiende bestaansjaar. Daar sal ‘n eklektiese mengsel van die personeel se werk […]
# Die talentvolle Suid-Afrikaanse aktrise, model en filantroop, Nomzamo Mbatha, is ingesluit op Time Magazine se 2025 TIME100 Next-lys. Die lys gee erkenning aan opkomende leiers en invloedryke mense wat die toekoms vorm. Mbatha het deur haar rol as die VN-hoëkommissaris vir vlugtelinge se Welwillendheid-ambassadeur bekend geraak as kampvegter vir vlugtelingregte. Sy is in die […]
# The Nelson Mandela University’s Visual Arts Department will be hosting a special artists’ walkabout in Central’s Bird Street Gallery on Saturday. This is part of Trace and Transition: A Department of Visual Arts Staff Exhibition, which marks the gallery’s tenth anniversary. On show will be an eclectic mix of staff work, from painting, sculpture […]
# Multi-talented South African actress, model, and humanitarian, Nomzamo Mbatha, has been in Time Magazine’s 2025 TIME100 Next list. The list recognises rising leaders and influential talents shaping the future. Mbatha has become a prominent voice for refugee rights through her role as a United Nations High Commissioner for Refugees Goodwill Ambassador. In the advocacy […]
# Honderde unieke Cederbergse plekname gaan nou onthou word danksy die werk van die veteraan-kartograaf Peter Slingsby. Hy het pas sy boek bekendgestel: Cederberg – The Book, met sowat 500 name wat eers net in die omgangstaal bewaar is. Dit sluit name in soos Slangbosfontein, Vogelgesang en Jakkalskop. Slingsby sê name is noodsaaklik vir kulturele […]
# Hundreds of unique vernacular place names from the Cederberg have been saved from obscurity, thanks to veteran cartographer Peter Slingsby. In his newly launched book, Cederberg – The Book, Slingsby documents nearly 500 names once preserved only through oral tradition, including Slangbosfontein, Vogelgesang, and Jakkalskop. He says place names are vital to cultural heritage […]
# Die Namakwa Nasionale Park, het deur korporatiewe maatskaplike beleggingsfondse, vier sopkombuise in Soebatsfontein in die Wes-Kaap en omliggende dorpe heropen. Die sopkombuise is gesluit weens ʼn gebrek aan fondse en hulpbronne. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê hulle het geld bekom om noodsaaklike infrastruktuur en hulpbronne te kry om hierdie fasiliteite te heropen. Hy […]
# Die Stad Tshwane het die wenners van die stad se Women in Business-toekennings gelukgewens en sê hulle sal voortgaan om die merkwaardige prestasies van sakeondernemings in vrouebesit te vier en te ondersteun. Die toekennings gee erkenning aan ondernemings onder vroue se leierskap wat uitnemendheid, veerkragtigheid en vernuwing toon terwyl dit ʼn merkbare uitwerking het […]