# Kaapstad is een van TimeOut se 20 beste plekke om tussen Oktober en Februarie te besoek. Dit is omdat lande in die Noordelike Halfrond in dié tyd kouer weer ervaar. Sharm-el-Sjeik in Egipte, bekend vir sy turkoois water en wolklose blou hemel feitlik heeljaar, is boaan die lys. Namibië is tweede, gevolg deur Ciprus, […]
# ‘n Inisiatief, onder leiding van die wêreldreus Diageo Suid-Afrika in vennootskap met die Universiteit van Johannesburg, sal gasvryheidstudente waardevolle werkservaring by sommige van die top Johannesburgse ondernemings bied. Die Leer vir die Lewe-program is saamgestel om studente toe te rus met noodsaaklike praktiese vaardighede en bedryfskennis oor toerisme, gasvryheid en voedsel- en drankdienste. Die […]
# Cape Town has been included in TimeOut’s best 20 places to visit between October this year and February 2026. This as countries in the Northern Hemisphere are experiencing colder weather during this period. Sharm El Sheikh in Egypt, known for having turquoise waters and cloud-free skies pretty much all year round, tops the list. […]
# An initiative, spearheaded by global giant Diageo South Africa in partnership with the University of Johannesburg, will see hospitality students gain invaluable work experience at some of the top Johannesburg establishments. The Learning for Life programme is designed to equip students with essential practical skills and industry knowledge across tourism, hospitality, and food and […]
# Since 2012, University of the Western Cape professor, Marichen van der Westhuizen, has explored how music, dance, photography, and storytelling can serve as tools for social cohesion and inclusion. She is set to deliver her inaugural UWC lecture next week, which is dubbed the celebration of academic achievement. Van der Westhuizen says that her […]
# Benoemings is nou oop vir die 2025 Legends-toekennings, met die sluitingsdatum volgende Woensdag. Die toekennings vereer Suid-Afrika se grootste lewende legendes wie se werk, kreatiwiteit en impak steeds die land se erfenis vorm. Daar is tien kategorieë, insluitend lewenslange prestasie, the People’s Choice, sport, musiek, letterkunde en storievertelling, en humanitêre en sosiale impak. Vanjaar […]
# Die stigter en hoofontwerper van die gewilde luukse Xhosa-breiwerkhandelsmerk MaXhosa Africa, Laduma Ngxokolo, het oor die naweek sy Lente/Somer 2026-versameling by die Paryse Modeweek aangebied. Die versameling van 30 helderkleurige uitrustings is getiteld Izipho Zabadala, wat “Geskenke vir die Voorouers” beteken. Die voormalige Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama en sangeres Beyoncé is van die bekende […]
# ‘n Nagraadse bibliotekaris aan die Durban Universiteit vir Tegnologie, Nonsikelelo Patricia Badenhorst, is deur die Biblioteek- en Inligtingsvereniging van Suid-Afrika aangewys as Navorsingsondersteuningsbibliotekaris van die Jaar. Dié gesogte toekenning erken bibliotekarisse wat uit hul pad gaan vir navorsingsondersteuning, die bemagtiging van navorsers, die kuratering van kennis en die integrasie van innovasie in akademiese biblioteekdienste. […]
# Nominations are now open for the 2025 Legends Awards, with the deadline being next Wednesday. The awards honour South Africa’s greatest living legends whose work, creativity, and impact continue to shape the nation’s story. There are ten categories, including lifetime achievement, people’s choice, sports, music, literature and storytelling and humanitarian and social impact. This […]