# Profmed wants to support young doctors with a year of free medical aid through the finDR platform, South Africa’s first digital locum marketplace. The initiative will target qualified doctors and dentists under 30 who have completed community service in the past two years and are unemployed or newly employed. finDR is a platform that […]
# Disney se Lilo and Stitch met Maia Kealoha en Hanna Waddingham in die hoofrolle is vir die derde agtereenvolgende naweek bo aan die lokettrefferlys. In die tweede plek is Lionsgate se Ballerina, ‘n rolprent van John Wick met Ana de Armas in die hoofrol as ‘n danser wat ‘n kontrakmoordenaar word. Mission: Impossible – […]
# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta het doktor Thobeka Ntini-Makununika, ʼn gewese huishulp wat onlangs haar doktorsgraad in Filosofie aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, ontvang het, gelukgewens. Die titel van haar tesis is “Unravelling the dynamics of power in employer-domestic worker relations in contemporary South Africa”. Makaneta sê die 32-jarige Ntini-Makununika se reis is inspirerend omdat […]
# Disney’s Lilo and Stitch starring Maia Kealoha and Hannah Waddingham topped the North American chart for the third consecutive weekend. Debuting in second place was Lionsgate’s Ballerina, a John Wick spin-off starring Ana de Armas as a dancer turned contract killer. Mission: Impossible -The Final Reckoning, the final film in the hugely successful Tom […]
# Kendrick Lamar was die groot wenner op die BET-toekennings in Los Angeles. Hy het toekennings ontvang vir beste album van die jaar vir GNX, beste manlike hip-hop-kunstenaar, video van die jaar vir Not Like Us, en beste samewerking saam met SZA vir Luther. Lamar het ook die prys gewen vir video-regisseur van die jaar […]
# Education activist Hendrick Makaneta has congratulated doctor Thobeka Ntini-Makununika, a former domestic worker, who recently earned her PhD in Philosophy from the University of KwaZulu-Natal. The 32-year-old’s thesis is titled “Unravelling the dynamics of power in employer-domestic worker relations in contemporary South Africa”. Makaneta says Ntini-Makununika’s journey is inspiring, having worked part-time as a […]
# Rapper Kendrick Lamar was the big winner of the BET Awards held in Los Angeles. Lamar won album of the year for GNX, best male hip-hop artist, video of the year for, Not Like Us, and best collaboration alongside SZA for Luther. The rapper also won the award for video director of the year […]
# Twaalf jong Suid-Afrikaners het Forbes se Afrika 30-onder-30-lys vir vanjaar gehaal. Hulle word geëer vir hul vernuwing, veerkragtigheid en leierskap in verskeie sektore, insluitend gesondheidsorg, onderwys, sport en musiek. Van hulle is die uitvoerende hoof van Quantumed, Avian Bell, die Springbok-ster Sacha Feinberg-Mngomezulu, en die voorstander vir menstruele gesondheid, Candice Chirwa. Hulle lewensverhale en […]
# Die Rhodes-universiteit het ʼn gesogte nuwe toekenning bekendgestel wat toppresteerders onder leerders in die Makana-munisipaliteit wil erkenning gee en ondersteun. Die beurs word aangebied ingevolge ʼn gesamentlike ooreenkoms tussen die universiteit en onafhanklike skole in Makhanda wat Diocesan School for Girls, St Andrew’s College en Kingswood College insluit. Dit dek jaarliks alle klasgeld en […]