# Die tweemalige Oscar-wenner, Denzel Washington, is Maandag verras met ‘n ere-Palme d’Or by die Cannes-rolprentfees in Frankryk ontvang uit erkenning vir sy uitstaande loopbaan. Die 70-jarige het die fees bygewoon vir Spike Lee se nuutste rolprent Highest 2 Lowest, waarin hy saam met A$AP Rocky, Jeffrey Wright en Ilfenesh Hadera speel. Ander wenners van […]
# Streaming giant Netflix has stepped in to save the long-running children’s show Sesame Street, after Warner Bros. Discovery opted not to renew its five-year deal for the programme. Netflix has signed a deal with Sesame Workshop, which will see the streaming service air season 56 later this year. The new season will feature fresh […]
# Two-time Oscar winner Denzel Washington received a surprise honorary Palme d’Or at the Cannes Film Festival in France on Monday, in recognition of his outstanding career. The 70-year-old attended the festival for Spike Lee’s latest film Highest 2 Lowest, in which he stars alongside A$AP Rocky, Jeffrey Wright and Ilfenesh Hadera. Other winners of the […]
# Die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Marlene Dumas het ‘n nuwe wêreldrekord opgestel vir die duurste werk deur ‘n lewende vroulike kunstenaar. Haar skildery uit 1997, Miss January, is vir sowat 245-miljoen-rand op ‘n veiling van Christie’s in New York verkoop. Die skildery van 2,8-meter hoog het die vorige rekord van Jenny Saville se Propped in 2018 […]
# Die Universiteit van Limpopo sê hy maak goeie vordering in onderwys deur sy Neem ʼn Skool Aan-program. Die program wil klaskamer-teorie met regte ervarings verbind terwyl leerders geïnspireer word om studierigtings en loopbane in landbouwetenskappe te oorweeg. Die universiteit sê die program strek verder as die tradisionele klaskamer en leerders besoek die kampus ʼn […]
# South African artist Marlene Dumas has set a new world record for the most expensive work sold by a living female artist. Her 1997 painting, Miss January, sold for approximately 245-million-rand at Christie’s New York auction. The 280-centimetre-tall portrait surpassed the previous record held by Jenny Saville’s Propped in 2018. Dumas, who began her […]
# The University of Limpopo says it is making significant strides in education through its Adopt a School programme. The programme aims to connect classroom theory with real-world experience while inspiring learners to explore study options and careers in agricultural sciences. The university says the programme extends beyond the traditional classroom, with learners being taken […]
# Final Destination Bloodlines, die sesde aflewering van die riller-konsessie, was in sy eerste naweek die beste verkoper by Noord-Amerikaanse kaartjiekantore. Kaitlyn Santa Juana speel die rol van ʼn jong vrou wat ontdek haar ouma kan die dood kul en talle lewens red, maar met skrikwekkende gevolge. Disney en Marvel se Thunderbolts is tweede en Ryan […]
# Die Suid-Afrikaanse Grammy-bekroonde sanger Tyla word vanjaar die eerste Afrikaan wat die Nickelodeon Kids’ Choice-toekennings aanbied. Die 23-jarige Tyla wie se regte naam Laura Seethal is, is benoem as gunsteling musiekster wêreldwyd en gunsteling-medemusikant vir Show Me Love saam met WizTheMc en Bees and Honey. Ariana Grande, Lady Gaga, Kendrick Lamar en Selena Gomez […]