# Die Disney wetenskapsfiksie-film, Tron: Ares, met Jared Leto in die hoofrol, was met sy opening die gewildste op die Noord-Amerikaanse lokettrefferslys. Die rolprent, wat die derde aflewering in die Tron-trilogie is, volg die mensdom se eerste kontak met kunsmatige intelligensie wanneer ‘n gevorderde program die fisiese wêreld betree. Nog ‘n nuweling, Miramax en Paramount […]
# Disney’s sci-fi sequel, Tron: Ares, starring Jared Leto, topped the North American box office on its debut. The movie, which is the third instalment in the Tron trilogy, follows humanity’s first contact with artificial intelligence as an advanced programme enters the physical world. Another newcomer, Miramax and Paramount’s romantic crime-comedy Roofman, came in second, […]
# Twee studente-entrepeneurs van die Nelson Mandela-universiteit is onder die top 20 finaliste in die gesogte 2025 Absa Entrepreneurskap-ontwikkeling in Hoër Onderwys innoveringsuitdaging. Ayabulela Binase het die NanoLAMP Diagnostic Field Kit ontwikkel, vir die vroeë opsporing van virale patogene wat boontjiegewasse in Suid-Afrika aantas. Jazmyn Du Preez is die stigter van Fin Align, ‘n finansiële […]
# Two studentpreneurs from Nelson Mandela University have been named among the top 20 finalists in the prestigious Entrepreneurship Development in Higher Education Absa Innovation Challenge 2025. Ayabulela Binase developed the NanoLAMP Diagnostic Field Kit, designed for early detection of viral pathogens that affect common bean crops in South Africa. Jazmyn Du Preez is the founder […]
# Ses volledige beurse ter waarde van vyf-miljoen-rand is op vanjaar se Eskom Ekspo-Internasionale Wetenskapskou toegeken vir studies in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde. Die beste jong wetenskaplikes van Suid-Afrika en ander lande soos Lesotho, Namibië, Zimbabwe, Ierland, Indië en Rusland het deelgeneem. Die wenners van die beurse kom van KwaZulu-Natal, Limpopo en die Vrystaat. […]
# This year’s Eskom Expo International Science Fair saw the awarding of six full bursaries worth five-million-rand, for studies in Science, Technology, Engineering and Mathematics. The fair brought together the brightest young scientists from across South Africa and various countries around the world, including Lesotho, Namibia, Zimbabwe, Ireland, India and Russia. Winners of the full bursaries […]
# Die Stad Johannesburg is een van die finaliste vir die 2025 Bloomberg Filantropiese toekennings vir plaaslike leiers. Die toekennings erken vernuwende beleidsrigtings, projekte en programme van plaaslike leiers wat oor die afgelope drie jaar klimaatverandering bevredigend aangespreek het. Die burgemeester Dada Morero sê die erkenning is duidelike bevestiging van die metro se Just Transition-benadering. […]
# The City of Johannesburg is one of the finalists for the 2025 Bloomberg Philanthropies Local Leaders Awards. The awards recognise innovative policies, projects, and programmes led by local leaders that have effectively addressed climate change over the past three years. Mayor Dada Morero says this recognition is a powerful validation of the metro’s Just Transition approach. He says they are pioneering a decentralised, […]
# Marnus Botha van Somerset-Wes is die wenner van die Stad Kaapstad se eerste Wear the Hope-uitdaging. Die kompetisie het lede van die gemeenskap aangemoedig om idees by te dra wat die metro se veerkragtigheid, kulturele diversiteit en gees van saamhorigheid weerspieël. Botha se wenkonsep het vir die beoordelaars uitgestaan vir sy opregte simboliek en […]