# Kay Mason Foundation has raised 12.5-million-rand at its recent inaugural Hummingbird Ball hosted in London. The funds will help young underprivileged South African children gain life-changing access to education, mentorship, and leadership development. The foundation’s CEO, Noëline de Goede, says they work to bridge the quality education opportunity gap by empowering young scholars from underserved […]
# Vandag is Internasionale Teedag, wat in 2019 deur die Verenigde Nasies erken is om die kulturele, ekonomiese en sosiale betekenis van tee wêreldwyd te vereer. Tee is een van die wêreld se oudste drankies en word naas water die meeste gedrink. Daar word beraam dat drie-miljard koppies tee wêreldwyd per dag gedrink word. Sri […]
# Johannesburg het Kaapstad verbygesteek as Suid-Afrika se beste plek om nuwe ondernemings te begin. Volgens StartupBlink se 2025-aanwyser vir nuwe ekostelsels wêreldwyd het Johannesburg 17 plekke geklim tot nommer 122 met ʼn groeikoers van meer as 42-persent, terwyl Kaapstad gedaal het tot die 138ste plek met groei van 13-persent. Suid-Afrika is wêreldwyd 52ste, maar […]
# Johannesburg has overtaken Cape Town as South Africa’s top start-up hub. According to StartupBlink’s 2025 Global Start-up Ecosystem Index, Johannesburg climbed 17 spots globally to rank 122nd, with a growth rate of over 42-percent, while Cape Town fell to 138th place with 13-percent growth. South Africa remains 52nd globally and leads Africa’s start-up scene. […]
# Today is International Tea Day, recognised by the United Nations in 2019 to honour the cultural, economic, and social significance of tea worldwide. Tea is one of the world’s oldest beverages and is the most consumed drink in the world, after water. It is estimated that three-billion cups of tea are consumed globally per […]
# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad in Opvoedkunde toegeken aan Suid-Afrika se mees gevierde en veelbekroonde redaksionele spotprenttekenaar, Jonathan Shapiro, beter bekend as Zapiro. Die universiteit sê sy spotprente hou die afgelope vier dekades ‘n boeiende, insiggewende spieël op van gebeure in Suid-Afrika. Shapiro sê dis vir hom uiters aangenaam om te sien […]
# The University of Pretoria has conferred an honorary doctorate in Education on South Africa’s most celebrated and multi-award-winning editorial cartoonist, Jonathan Shapiro, better known as Zapiro. The university says over the past four decades, Shapiro’s cartoons have held up a compelling, insightful mirror to events taking place in South Africa. Shapiro says it’s pleasing for […]
# Suid-Afrikaners het alle verwagtinge oortref in die wêreldwye Mei-50-duisend-uitdaging, toe hul meer as 300-duisend-rand vir veelvuldige sklerose ingesamel het. Dit is meer as die oorspronklike doelwit van 100-duisend-rand. Meer as een-duisend-600 mense het in ‘n gees van eenheid deelgeneem Die paralimpiese atleet Kat Swanepoel het die voortou geneem met ‘n 50-kilometer-swem. Dertig-persent van die […]
# Die Universiteit van Fort Hare het onlangs ʼn gemeenskapsprojek van stapel gestuur wat die ontwikkeling van jong kinders by die Alice Primary School deur Kinderkinetics-lesse ondersteun. Kinderkinetics is gemik op kinders van geboorte tot 13 en fokus op die bevordering van optimale groot en neuromotoriese ontwikkeling. ʼn Geregistreerde Kinderkinetikus, Xonnè Muller, sê aktiwiteite is ontwerp […]