# The DA in the Western Cape has congratulated teachers and learners who won the Education Department’s Provincial Skills Competition. The party says this initiative, which began in 2018 with only two subjects, has grown into a flagship annual event that now includes a wide range of technical subjects. The DA’s Peter Johnson says the winners will […]
# University of the Free State research associate in the Department of Afrikaans and Dutch, German and French, professor Naòmi Morgan, has received the UJ Prize for Translation. The award recognises outstanding translations from any language into one of South Africa’s official languages. Professor Morgan was honoured with this award for her translation Ons wag vir […]
# The Tshwane University of Technology’s Faculty of Information and Communication Technology has launched the Mpumalanga Artificial Intelligence Student Hackathon 2025 activation. Now in its third year, the initiative is fast becoming a flagship platform for ICT students to explore real-world applications of Artificial Intelligence. This year’s hackathon will see teams of ten competing during […]
# Die DA in Matlosana in die Vrystaat het Vrouemaand afgesluit met ʼn opwindende Vrouedag-viering in Hartbeesfontein. Die geleentheid het vroue uit die gemeenskap verenig vir ʼn dag van inspirasie, bemagtiging en erkenning. Portia Burrell van die DA sê die program het hartroerende gesprekke ingesluit, asook skeppende bedrywighede en die erkenning van besondere vroue wat […]
# Die vyfde FAME Week Africa het gister amptelik in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum afgeskop. Die geleentheid het tydens Covid-19 nederig begin met drie-duisend afgevaardigdes en het sedertdien gegroei tot byna sewe-duisend vanjaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die metro het vanjaar saamgewerk met studente van AFDA, die Animasie-skool, Rolprentskool Afrika, […]
# Die Universiteit van die Witwatersrand se Instituut vir Masjien-intelligensie en Neurale Ondersoek het 17,6-miljoen-rand se befondsing van Google.org ontvang. Die instituut, wat in November 2024 gestig is, huisves van sommige van Afrika se voorste navorsers in fundamentele kunsmatige intelligensie. Dit word gelei deur professor Benjamin Rosman, wat in die kategorie ‘Denkers’ van TIME-tydskrif se […]
# Die afgelope paar maande het meer as een-duisend-100 jongmense van reg oor Suid-Afrika deelgeneem aan die Hear Me Out en Keready to Ringa kreatiewe kompetisies. Dit was deel van die nasionale Hold My Hand-veldtog ter ondersteuning van die nasionale strategie om optrede vir kinders te versnel. Deelnemers kon hul gedagtes oor onderwerpe soos liefde, […]
# The DA in Matlosana in the Free State closed off Women’s Month with a vibrant Women’s Day celebration in Hartbeesfontein. The event brought together women from across the community for a day of inspiration, empowerment, and recognition. The DA’s Portia Burrell says the programme featured moving talks, creative activities, and the recognition of outstanding […]
# Die Stad Kaapstad sê die Toerisme-ontwikkelingsraamwerk, wat binnekort gepubliseer word, is die metro se aksieplan om die besoekers-ekonomie uit te brei en te versterk. Volgens die jongste verslag oor die Ekonomiese Waarde van Toerisme het Kaapstad in 2024 altesaam 2,4-miljoen oornagbesoekers verwelkom, wat 24,5 miljard rand regstreeks in die ekonomie bestee het en meer […]