# Die voormalige Bafana Bafana-kaptein, Lucas Radebe, is as Leeds United se eerste wêreld-ambassadeur aangewys. Die 56-jarige het die Engelse sokkerspan van 1994 tot 2005 gelei en in 262 wedstryde gespeel. Sy aanwysing as wêreld-ambassadeur erken Radebe se reusebydrae to die klub en sy gemeenskapsleierskap. Leeds is van die 2025/26-seisoen deel van die Engelse Premierliga […]
# ʼn Student aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Fakulteit Ekonomie en Finansies, Asiphile Mabeka, het die Klas van 2025-kanselierstoekenning ontvang. Die toekenning gaan aan studente wat volgehoue, buitengewone akademiese prestasie lewer en die hoogste slaaggemiddeld in hul onderskeie fakulteite behaal. Mabeka het haar Gevorderde Diploma in Finansiële Bestuur met onderskeiding behaal wat haar […]
# Former Bafana Bafana captain Lucas Radebe has been named as Leeds United’s first global ambassador. The 56-year-old captained the English soccer side from 1994 to 2005, making 262 appearances. The global ambassador role recognises both Radebe’s iconic contribution to the club and his community leadership. Leeds will be a part of the English Premier League […]
# Die immergewilde Kaapstadse Internasionale Jazz-fees word van vandag die 22ste keer aangebied. Die fees skop af met ‘n gratis konsert op Groentemarkplein voor môre en Sondag se hoofoptredes in die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum. Die kunstenaars wat gaan optree sluit in Ari Lennox, Black Coffee, die Igor Butman-kwartet, Thandiswa Mazwai en Incognito. Die geleentheid is […]
# Tshwane University of Technology’s Faculty of Economics and Finance, Asiphile Mabeka, has been honoured as the Class of 2025 Chancellor’s Award recipient. The award is bestowed upon students who have consistently demonstrated exceptional academic excellence, achieving the highest pass average in their respective faculties. Mabeka graduated Cum Laude for her Advanced Diploma in Financial […]
# Die Universiteit van Pretoria wil met 3D-gedrukte vel ʼn omwenteling teweegbring in wondversorging in Suid-Afrika. Navorsers het spesiale stellasies geskep wat op elke wond pas en help dat brandwonde en swere vinniger herstel. Hierdie velvervanging verlaag die risiko van verwerping, verminder infeksie en kos minder. Pasiënte herstel vinniger en voel fisies en emosioneel beter. […]
# Toronto, Kanada, is boaan Time Out se 15 beste reisbestemmings vir die Mei-vakansie. Die grootste aantrekkingskrag in Toronto is High Park, waar meer as twee-duisend kersiebome in ʼn kleurespel van wit en pienk blom. Hokkaido, Japan, is tweede en bekend vir sy Matsumae-park, met 250 verskillende soorte kersiebloeisels. Derde is Athene in Griekeland om […]
# The 22nd edition of the highly popular Cape Town International Jazz Festival gets underway today. The festival kicks off with a free concert at Greenmarket Square before the main event takes centre stage atthe Cape Town International Convention Centre tomorrow and Sunday. The lineup for the festival includes Ari Lennox, Black Coffee, Igor Butman […]
# The University of Pretoria plans to revolutionise wound care in South Africa with 3D-printed skin. Researchers have created special scaffolds that fit each wound, helping burns and ulcers heal faster. These skin substitutes have been found to lower the risk of rejection, reduce infection, and they cost less. Patients have also been found to […]