# Die bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer Imraan Coovadia se kortverhaal, Vast and Cool and Unsympathetic, is op die kortlys vir die internasionale letterkunde-prys vir wetenskapsfiksie in die kategorie Vreemde Taal. Dit is geïnspireer deur die sielkundige uitwerking op mense in Nairobi, Kenia, en Johannesburg wat aangestel is om ontstellende inhoud op Facebook deur te gaan en […]
# University of KwaZulu-Natal senior lecturer, doctor Simo Mthethwa, is one of only seven researchers awarded a prestigious fellowship at Uppsala University in Sweden. This is through the Africa-Europe Cluster of Research Excellence in Mathematics. The programme seeks to strengthen research capacity and postgraduate training in African institutions, while promoting high-impact collaboration between Africa and […]
# Western Cape Agriculture, Economic Development and Tourism MEC, Ivan Meyer, has congratulated all South African destinations and products nominated for the World Travel Awards. South Africa has been nominated for the world’s leading destination, while Airports Company South Africa is up for the world’s leading airport operator. Cape Town has been nominated in several categories, […]
# Award-winning South African author Imraan Coovadia’s short story, Vast and Cool and Unsympathetic, has been shortlisted for the International Science Fiction Literary Awards. It has been shortlisted in the Foreign Language category. The story is inspired by psychological consequences suffered by people in Nairobi, Kenya, and Johannesburg, who had been hired to screen and […]
# Die 2025 FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-wenners is aangekondig nadat 167 wyne van 98 produsente beoordeel is. Die wenners sluit in Ataraxia Sauvignon Blanc 2025 uit die Hermanus-omgewing, Robertson se Rietvallei John B Sauvignon Blanc 2025, en Merwida Sauvignon Blanc 2025 uit Breedekloof. Sauvignon Blanc SA se voorsitter, Elunda Basson, sê die wenwyne […]
# The 2025 FNB Sauvignon Blanc SA Top 10 winners have been revealed, picked from 167 wines entered by 98 producers. The winners include Ataraxia Sauvignon Blanc 2025 from the Hermanus region, Robertson’s Rietvallei John B Sauvignon Blanc 2025, and Merwida Sauvignon Blanc 2025 from Breedekloof. Sauvignon Blanc SA chairperson, Elunda Basson, says the winning wines […]
# Die program vir die ontwikkeling van Entrepreneurskap in Hoër Onderwys omskep Suid-Afrikaanse universiteite in enjinkamers van innovasie. Dit rus studente toe met entrepreneursvaardighede en bevorder innovasie, om maatskaplik bewuste en volhoubaarheidsgedrewe leiers skep. Die direkteur van Entrepreneurskap aan die Universiteite Suid-Afrika, Edwell Gumbo, sê dit is belangrik om jong innoveerders te ondersteun en entrepreneurskap […]
# ʼn Tweedejaarstudent in BSc-dierewetenskap aan die Noordwes-universiteit, Lesego Molema, is vir die Suid-Afrikaanse Landboutoekennings benoem. Hy is die eerste student van die universiteit wat erkenning kry by hierdie nasionale toekennings wat uitnemendheid, vernuwing en leierskap in boerdery, landbousake en kookkuns vereer. Lesego sien sy benoeming as ʼn platform om voorspraak te doen vir die […]
# Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, gaan die beweging se hoogste eer, die Isithwalandwe/Seaparankoe-toekenning, aan die 100-jarige vryheidsvegter, Tlou Theophilus Cholo, toeken. Dis om erkenning te gee aan sy lewenslange bydrae tot vryheid in Afrika. Die ANC sê Cholo, wat sy lewe gewy het aan werkersregte en die stryd teen apartheid, was 16 jaar in die […]