# Mineral Resources and Energy minister Gwede Mantashe says government is making strides towards the development of adequate electricity generation capacity, to meet the country’s demand as set out in the Integrated Resource Plan. Four bidders have been selected for the first bid window of the Battery Energy Storage Independent Power Procurement Programme. The four […]
# Die Stad Kaapstad sê water wat weer gebruik word, sal teen 2040 sowat sewe-persent by Kaapstad se totale massa-drinkwatervoorraad voeg as deel van die stad se waterstrategie. Burgemeester Geordin Hill-Lewis het gister die stad se internasionale gesprek oor die hergebruik van water geopen. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die algehele […]
# President Cyril Ramaphosa lei môre en Saterdag Suid-Afrika se afvaardiging na die Verenigde Nasies se raamwerkkonferensie oor klimaatsverandering of COP28 in Dubai. Die beraad begin vandag amptelik. Ná Ramaphosa se deelname lei die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Barbara Creecy, die land se afvaardiging vir die res van die konferensie. Die presidensie […]
# President Cyril Ramaphosa will lead South Africa’s delegation to the United Nations Framework Convention on Climate Change, COP28, tomorrow and Saturday in Dubai. The climate summit officially begins today. Following Ramaphosa’s participation, the minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Barbara Creecy, will lead the country’s participation for the remainder of the conference. The […]
# ’n Onvoorsiene uitkoms is wel binne bereik, om die hoop te versterk vir die beperking van globale temperatuurstygings tot 1,5 grade Celsius. Dit is die mening van sultan Al Jaber, wat die samesprekings sal lei namens die Cop28-klimaatberaad-gasheerland, die Verenigde Arabiese Emirate. In ‘n onderhoud met The Guardian sê hy, aansienlike vordering is die […]
# An unprecedented outcome that would keep alive hopes of limiting global temperature rises to 1.5 Celsius is within reach. This is the view of Sultan Al Jaber, who will lead the talks on behalf of the Cop28 climate summit host country, the United Arab Emirates. In an interview with The Guardian, he says significant […]
# eThekwini se burgemeester Mxolisi Kaunda het strandgangers verseker al 23 Durbanse strande is oop en veilig vir swemmers. Die onafhanklike firma wat watergehalte toets, Talbot Laboratories, en die munisipaliteit het vroeër bevind E-coli-tellings is in sommige gevalle meer as 20 keer hoër as die aanvaarde syfers. Kaunda sê verlede week se jongste uitslae toon […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het ʼn bykomende 700-miljoen-rand aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke toegewys om oor die volgende drie jaar in infrastruktuur te belê. Die geld is bedoel om besoekers se ervaring te verbeter, by verskeie nasionale parke onder SANParke se bestuur. SANParke se woordvoerder, Rey Thakhuli, sê hulle vorder […]
# Die parlementêre gesamentlike ad hoc-komitee oor vloedrampverligting en -herstel het sy verslag aanvaar oor die skade wat die oorstromings in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Noordwes veroorsaak het. Een van die aanbevelings is die insluiting van klimaatsverandering as belangrike oorweging in alle ingrypings by vloedrampverligting deur staatsinstellings. Dit is om beter begrip te skep vir […]