# Die openbare beskermer, Kholeka Gcaleka, het haar kantoor se 30-jarige herdenkingskonferensie in Kaapstad geopen. Die vierdaagse geleentheid vier die instelling se rol in die versterking van Suid-Afrika se demokrasie sedert 1995. Gcaleka moedig afgevaardigdes aan om na te dink oor die beskerming van menseregte, die handhawing van die wet en die behoud van grondwetlike […]
# Krieket: Die Protea-vroue jaag ‘n wenteiken van 233 in hul Wêreldbeker-wedstryd teen Bangladesj in Visakhapatnam, Indië. Bangladesj het stadig begin nadat hulle die loot gewen het en besluit het om te kolf, maar het die tempo verhoog om 232 lopies vir ses paaltjies in hulle 50 boulbeurte aan te teken. Sharmin Akhter het 50 […]
# The Presidency has dismissed claims that president Cyril Ramaphosa visited businessman Hangwani Maumela’s three-story Sandhurst mansion in Sandton. This follows a viral video showing Ramaphosa outside the property, which was recently raided by the Special Investigating Unit. Maumela is under investigation for an 820-million-rand Tembisa Hospital tender scandal. Presidency spokesperson Vincent Magwenya told the […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, prys die blywende vennootskap tussen Amerika en Israel en sê die twee nasies het hande gevat teen die bose. Hy het in Jerusalem die suksesvolle terugkeer van die laaste Israelse gyselaars geprys. Trump sê Israel en Amerika het saamgestaan deur die oorwinnings sowel as die ontberings en beloof ‘n […]
# Cricket: The Proteas Women chase a winning target of 233 in their World Cup match against Bangladesh in Visakhapatnam, India. Bangladesh started slowly after winning the toss and electing to bat, but eventually increased the tempo to reach 232 for six in their 50 overs. Sharmin Akhter contributed 50 and Shorna Akter an undefeated […]
# US president Donald Trump has hailed the enduring partnership between the United States and Israel, saying the two nations have confronted evil together. Speaking in Jerusalem, Trump praised the successful return of the last hostages. Trump said Israel and America have stood together through victory and hardship, pledging a future of peace, cooperation, and […]
# Israel se Ministerie van Justisie het ‘n lys van 250 gevangenes gepubliseer wat as deel van ‘n wapenstilstands-ooreenkoms met Hamas vrygelaat sal word in ruil vir gyselaars wat steeds in Gaza aangehou word. Dit is sonder die name van verskeie senior Palestynse militante leiers wat as weerstand-simbole beskou word en wie se vrylating Hamas […]
# Krieket: Die Proteas begin die verdediging van hulle titel as Wêreldtoetskampioen Sondag teen Pakistan in Lahore. Die span word gelei deur T20 kaptein, Aiden Markram in die afwesigheid van die beseerde Temba Bavuma. Hy hoop hulle voorbereiding op die droeë, draaibal-vriendelike kolfblaaie in Pretoria sal hulle help met spel in die Suid-Asiatiese land wat […]
# Israel’s justice ministry published a list of 250 prisoners to be released in exchange for hostages still held in Gaza, as part of a ceasefire deal with Hamas. The list does not include the names of several senior Palestinian militant leaders seen as symbols of resistance and whose release Hamas has demanded. One of […]