# Altesaam 25 lande, insluitend Brittanje, Frankryk, Kanada en Japan, het die moord op burgerlikes en kinders wat kos en water in Gaza soek, veroordeel. Meer as 800 Palestyne is dood terwyl hulle hulp gesoek het, met die meeste sterftes naby hulpsentrums wat bestuur word deur die VSA- en Israel-gesteunde Gaza Humanitarian Foundation. In ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa has fired minister of Higher Education and Training, Nobuhle Nkabane. Her axing comes after months of controversy over the appointment of Sector Education and Training Authority board chairpersons. In June, Nkabane told Parliament her appointment of the 21 Seta chairpersons was guided by an advisory group that included advocate Terry Motau. […]
# Twenty-five countries, including Britain, France, Canada, and Japan, have condemned the killing of civilians and children seeking food and water in Gaza. Over 800 Palestinians have been killed while seeking aid, with most of those killed having been close to aid sites managed by the US and Israel-backed Gaza Humanitarian Foundation. In a statement […]
# Die vakbond Solidariteit sê FlySafair sleep hulle voete om die arbeidsgeskil met sy vlieëniers op te los, terwyl hulle voortgaan om die voortgesette uitsluiting te minimaliseer. Die vakbond kritiseer die lugredery dat hulle nie met dringend betrokke raak nie, ten spyte van toenemende reisonderbrekings en passasiersfrustrasie. Helgard Cronjé van Solidariteit sê onderhandelings sal eers […]
# Die IVP het sy verbintenis herbevestig tot die regering van nasionale eenheid sowel as die regering van provinsiale eenheid in KZN, en belowe om verdeeldheid uit te wis en insluiting te bevorder. Die party se president, Velenkosini Hlabisa, sê dit was ‘n jaar van impak, met vordering in die bekamping van misdaad en die […]
# Die Streekshof in Oos-Londens het die vuurwapensaak teen die EFF-leier Julius Malema tot 29 September uitgestel om uitspraak te lewer. Malema en sy medebeskuldigde Adriaan Snyman staan tereg op aanklagte van die onwettige besit van ‘n vuurwapen en roekelose bedreiging. Die aanklagte volg ná ‘n EFF-byeenkoms in 2018 waartydens Malema na bewering ‘n geweerskoot […]
# Rugby: ‘n Reuse-uitdaging wag op die nuutaangestelde hoofafrigter van Wallis, Steve Tandy. Die span het pas ’n reeks van 18 opeenvolgende nederlae beëindig toe hulle Japan geklop het en die voormalige Walliese speler het ‘n reuse-taak wat voorlê om sy span voor te berei vir die volgende Wêreldbekertoernooi oor twee jaar. Tandy vervang Warren […]
# Trade union Solidarity says FlySafair is dragging its feet in resolving a labour dispute with its pilots and downplaying the impact of the ongoing lockout. The union has criticised the airline for refusing to engage urgently, despite mounting travel disruptions and passenger frustration. Solidarity’s Helgard Cronjé says negotiations are only set to begin on […]
# The Inkatha Freedom Party has reaffirmed its commitment to the government of national unity and government of provincial unity in KZN pledging to heal divisions and promote inclusion. Marking a year of impact, the party’s president, Velenkosini Hlabisa, highlighted progress in fighting crime and defending Ithala Bank as vital to KwaZulu-Natal’s economy. He calls […]