# Zimbabwe het gistermiddag ‘n landwye kragonderbreking gehad na ‘n reuse-stelselfout kragopwekking by die land se hoofbronne, die Kariba- en Hwange-kragstasies, uitgeskop het. Die staat se kragmaatskappy ZESA sê die onderbreking het ook verbindings met streekverskaffers in Suid-Afrika, Zambië en Mosambiek onderbreek. Zimbabwe se kragstelsel ondervind reeds in die afgelope jare toenemend druk weens verouderde […]
# Zimbabwe experienced a nationwide power outage on Thursday afternoon after a major system disturbance knocked out power generation at Kariba and Hwange power stations, the country’s main electricity sources. The state-owned power utility ZESA said the blackout also disrupted interconnections with regional power suppliers in South Africa, Zambia, and Mozambique. Zimbabwe’s power grid has […]
# Die voormalige Zambiese president Edgar Lungu sal na verwagting vandag in Suid-Afrika ter ruste gelê word, maar daar heers onsekerheid oor die seremonie. Zambië se prokureur-generaal, Mulilo Kabesha, het dringende hofstukke ingedien by die Hooggeregshof in Pretoria om die begrafnis te stop, en verklaar dat Lungu se begrafnis nasionale protokolle moet volg en nie […]
# Former Zambian president Edgar Lungu is expected to be laid to rest today in South Africa, but legal uncertainty clouds the ceremony. Zambia’s Attorney General, Mulilo Kabesha, has filed urgent court papers in the High Court in Pretoria to halt the burial, stating that Lungu’s burial must follow national protocols and not be treated […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het met Zambië se president, Hakainde Hichilema, vergader om die netelige situasie oor die repatriasie van oudpresident Edgar Lungu se oorskot te bespreek. Die 68-jarige Lungu is die vyfde van die maand in ʼn Pretoriase hospitaal dood, maar nog nie begrawe nie weens ʼn geskil […]
# International Relations and Cooperation minister, Ronald Lamola, met with Zambian president Hakainde Hichilema on Sunday to discuss the impasse over the repatriation of former president Edgar Lungu’s remains. The 68-year-old died at a Pretoria hospital on the fifth of this month. However, he has not yet been laid to rest owing to a dispute […]
# Die voormalige Zambiese president, Edgar Lungu, sal in Suid-Afrika begrawe word ná ‘n geskil tussen sy gesin en die Zambiese regering. Lungu is vroeër hierdie maand in ‘n Suid-Afrikaanse hospitaal dood en die repatriasie van sy oorskot na Zambië is Donderdag gestaak. Die gesin se regsverteenwoordiger Makebi Zulu, sê Lungu se familie is gekant […]
# Former Zambian president Edgar Lungu will be buried in South Africa following a dispute between his family and Zambia’s government. Lungu died earlier this month in a South African hospital and the repatriation of his remains to Zambia was halted on Thursday. Family lawyer Makebi Zulu said Lungu’s family opposed president Hakainde Hichilema’s attendance […]
# Die oorskot van die voormalige Zambiese president Edgar Chagwa Lungu, wat op 5 Junie in Pretoria dood is, word vandag gerepatrieer. ‘n Familievete met president Hakainde Hichilema het die proses vertraag, met Lungu wat na bewering opdrag gegee het dat Hichilema nie naby sy liggaam mag kom nie. Die twee was baie lank politieke […]