# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê 103 renosters is tussen Januarie en Maart vanjaar gestroop. Die meeste renosters is in Nasionale Parke gestroop, met KwaZulu-Natal en Limpopo wat noemenswaardige verliese aangeteken het. Geen renosters is in Gauteng, die Oos-Kaap, die Wes-Kaap of die Noord-Kaap gestroop nie. George verwelkom die […]
# Forestry, Fisheries, and the Environment minister, Dion George, says 103 rhinos were poached between January and March this year. Most rhinos were killed in South African National Parks reserves, with KwaZulu-Natal and Limpopo also recording notable losses. No rhinos were killed in Gauteng, Eastern Cape, Western Cape, or Northern Cape. George has welcomed the […]
# Die Augrabies Waterval Nasionale Park in die Noord-Kaap ondervind ‘n seldsame en sterk toename in watervloei met die Oranjerivier wat teen byna vier-duisend kubieke meter vloei na swaar reën en damvrylatings. Sommige dele van die park soos die piekniek en wildbesigtigingsgebiede is vir veiligheidsredes gesluit, maar drie besigtigingsdekke is steeds oop. Die Suid-Afrikaanse Nasionale […]
# Augrabies Falls National Park in the Northern Cape is seeing a rare and strong increase in water flow, with the Orange River now flowing at nearly four-thousand cubic metres after heavy rains and dam releases. Some parts of the park, like the picnic and game viewing areas, are closed for safety, but three viewing […]
# Die Departement van Water en Sanitasie sê hy hou voortdurend die invloei van water in die Geïntegreerde Vaalrivierstelsel dop. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê disom te verseker dat die nodige voorsorgmaatreëls getref is ingevolge damveiligheidstandaarde en hidrologiese moniteringstelsels. Sy sê die watervlakke van die Vaaldam is op 113,25-persent, die Bloemhofdam op 113,09-persent […]
# The Department of Water and Sanitation says it is continuously monitoring the inflow water levels in the Integrated Vaal River System. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says this is to ensure that necessary precautions are in place in line with dam safety standards and hydrological monitoring systems. She says the water levels at the Vaal Dam […]
# Die Departement van Water en Sanitasie sê tien sluise van die Vaaldam is tans oop. Aanhoudende, bogemiddelde reënval in die reeds versadigde opvangsgebiede veroorsaak ʼn groot invloei van water. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die Vaal- en Bloemhofdam is tans onderskeidelik 119,68- en 111,87-persent vol. Sy sê nog water word verwag en die […]
# The Department of Water and Sanitation says ten sluice gates at the Vaal Dam are now open. Above-average continuous rainfall has led to heavy inflows on the already saturated upper catchments. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the water levels in the Vaal and Bloemhof Dams are currently sitting at 119.68-percent and 111.87-percent capacity, respectively. She says […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party is besig om streng interne meganismes in te stel om etiese leierskap, doeltreffende regering en deursigtige besluitneming te verseker. Hy het die slotrede gelewer by die party se Noord-Kaapse provinsiale konferensie waar Zamani Saul onbestrede vir ʼn derde termyn as provinsiale voorsitter verkies is. Mbalula […]