# AfriForum sê grensbeheer in Suid-Afrika het in duie gestort en dit stel nasionale sekerheid en openbare veiligheid in gevaar. Die burgerregte-organisasie sê meer as 100 gesteelde voertuie is sedert April vanjaar na Mosambiek oor die Kosibaai-grens in KwaZulu-Natal gesmokkel en in Limpopo steek tot ses voertuie elke dag onwettig die grens na Zimbabwe oor. […]
# AfriForum says South Africa’s border control has collapsed, putting national security and public safety at risk. According to the civil rights organisation, over 100 stolen vehicles have been smuggled into Mozambique through Kosi Bay border in KwaZulu-Natal since April this year, while in Limpopo, up to six vehicles cross illegally into Zimbabwe each day. […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile gaan waarskynlik vandag Mosambiek die 50ste onafhanklikheidsviering bywoon in die Machava-stadion in Maputo. Die geleentheid wil nasionale eenheid, vrede en volhoubare ontwikkeling bevorder. Die feesvieringe sal terugkyk op Mosambiek se prestasies en toekomstige strewe na vrede, eenheid en welvaart. Mashatile sal waarskynlik ‘n kranslegging by die Mosambiekse Helde-gedenkteken bywoon voor die […]
# Deputy president Paul Mashatile is expected to attend Mozambique’s 50th National Independence Anniversary celebrations today at Machava Stadium in Maputo. The event seeks to consolidate national unity, peace and sustainable development. The celebrations will reflect on Mozambique’s achievements and future aspirations for peace, unity, and prosperity. Mashatile is also expected to attend a wreath-laying […]
# Human Rights Watch sê militante met bande met Islamitiese Staat in die noorde van Mosambiek, ontvoer toenemend kinders. Minstens 120 kinders is reeds vanjaar ontvoer, hoewel sommige vrygelaat is. Die streek word al jare lank geteister deur jihadistiese geweld wat reeds duisende mense se lewens geëis en ander gedwing het om te vlug. TotalEnergies […]
# Human Rights Watch says Islamic State-linked militants active in northern Mozambique are increasingly abducting children, with at least 120 kidnapped this year although some have already been released. The gas-rich region has been plagued for years by jihadist violence that has killed thousands of people, caused others to flee and forced the suspension of […]
# Tien ernstig bedreigde swartrenosters is dié week suksesvol uit Suid-Afrika hervestig in die Zinave Nasionale Park in Mosambiek. Die vyf bulle en vyf koeie is geskenk deur Ezemvelo KZN Wildlife in samewerking met Mosambiek se Nasionale Administrasie vir Bewaringsgebiede en die Vredesparke-stigting. Antony Alexander van die stigting sê die hervestiging is gedoen om die eerste […]
# Ten critically endangered black rhinos have been successfully translocated from South Africa to Mozambique’s Zinave National Park this week. The five bulls and five cows were donated by Ezemvelo KZN Wildlife in collaboration with Mozambique’s National Administration for Conservation Areas and the Peace Parks Foundation. The foundation’s Antony Alexander says the idea of the translocation […]
# Die Mosambiekse minister van Seehulpbronne en Visserye, Momade Juízo waarsku dat onwettige visvang, wortelboomvernietiging en plastiekafval ernstige bedreigings vir die land se biodiversiteit inhou. Hy benadruk die behoefte aan die beskerming van die kuslyn van twee-duisend-700-kilometer. Juízo sê hervormings is op sektorvlak aan die gang vir die versterking van die politieke, wetlike en institusionele […]