# Die president van die Finansiële Aksietaakmag, Elisa de Anda Madrazo, het aangekondig dat Suid-Afrika van die gryslys verwyder is. Die land is die eerste keer in November 2023 bygevoeg weens tekortkominge in sy standaarde vir die bekamping van geldwassery. De Anda Madrazo sê Suid-Afrika het al 22 tekortkominge wat twee en ‘n half jaar […]
# Financial Action Task Force president, Elisa de Anda Madrazo announced that South Africa has been removed from the grey list. The country was first added in November 2023 due to deficiencies in its anti-money laundering standards. De Anda Madrazo said South Africa had addressed all 22 deficiencies identifed two-and-a-half years ago. She said the country had […]
# Die Hooggeregshof in Mbombela, Mpumalanga, het ‘n Mosambiekse vrou, Clara Masinga, tot 23-jaar tronkstraf gevonnis vir die moord met voorbedagte rade op haar elfjarige stiefdogter, Jennifer Gumbi. Masinga het in 2015 die kind se roomys vergiftig as vergelding teen haar ma. Die hof het die grusaamheid van die misdaad beklemtoon en gesinsgeweld veroordeel. Die […]
# The High Court in Mbombela, Mpumalanga, has sentenced Mozambican Clara Masinga, to 23-years imprisonment for the premeditated murder of her eleven-year-old stepdaughter, Jennifer Gumbi. Masinga poisoned the child’s ice cream in 2015 to spite Jennifer’s mother. The court noted the brutality of the crime and condemned domestic violence. The National Prosecuting Authority’s spokesperson, Monica […]
# Die Verenigde Nasies is besorgd oor die aantal burgerlikes wat van geweld in noordelike Mosambiek vlug. Die VN-vlugtelingagentskap sê meer as 100-duisend vlugtelinge het sedert die begin van die jaar uit hul huise gevlug, met byna 22-duisend mense wat in ‘n enkele week aan die einde van September gevlug het. Hernude aanvalle is die […]
# The United Nations is deeply concerned about the numbers of civilians fleeing violence in northern Mozambique. The UN refugee agency said more than 100-thousand people fled their homes since the start of the year, with nearly 22-thousand people fleeing in a single week in late September. Renewed attacks have been reported in recent months […]
# Die Energiereguleerder het ‘n vier-persent verhoging in Sasol se maksimum prys van gas vir die 2025/2026 finansiële jaar bevestig. Die aanpassing, wat van volgende maand tot Desember in werking tree, verhoog die maksimum prys van 87-rand-vier-sent tot 90-rand-57-sent per gigajoule, hoofsaaklik as gevolg van die koste van gas van Mosambiek, oliepryse, wisselkoerse, en die […]
# Energy regulator Nersa has confirmed a four-percent increase in Sasol Gas’s maximum price for the 2025/2026 financial year. The adjustment, effective from next month to December, raises the maximum price from 87-rand-four-cents to 90-rand-57-cents per gigajoule, mainly because of higher costs of gas from Mozambique, oil prices, exchange rates, and the US price index. […]