# Die verhoor van die sewe mans wat beskuldig word van die moord op kletsrymer Kiernan ‘AKA’ Forbes, en sy vriend Tebello Motsoane, is in die Hooggeregshof in Durban uitgestel. Die verdediging het die hof meegedeel dat hulle nie gereed is om voort te gaan nie, en verwys na uitstaande regsdokumente en beperkte toegang om […]
# The trial of seven men accused of murdering rapper Kiernan ‘AKA’ Forbes, and his friend Tebello Motsoane has been postponed in the High Court in Durban. The defence told the court it was not ready to proceed, citing outstanding legal documents and limited access to consult with clients at eBongweni Correctional Centre. State prosecutor […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die Valke het op 30 blokke kokaïen by die Durbanse hawe beslag gelê. Dit volg dae na beslag gelê is op ʼn groot dwelmbesending by dieselfde hawe toe sowat 90 kilogram kokaïen gevind is wat op vragmotors van Brasilië versteek was. ʼn Valke-woordvoerder, Katlego Mogale, sê na intelligensie-geleide risikoprofiel-samestelling en […]
# The South African Revenue Service, together with the Hawks have seized 30 bricks of cocaine at the port of Durban. This comes days after a major seizure at the same port, where about 90 kilograms of cocaine hidden in trucks from Brazil was confiscated. Hawks spokesperson, Katlego Mogale, says through intelligence-led risk profiling and […]
# The Refugee Appeals Authority has called on asylum seekers with pending appeals outside the Durban refugee reception office in KwaZulu-Natal to urgently report to its offices. The initiative forms part of a programme to clear a backlog of appeals and speed up decisions on asylum applications. The authority warns those who fail to respond […]
# Die Vlugteling-appèllowerheid het asielsoekers met hangende appèl-aansoeke buite die Durbanse vlugtelingontvangskantoor in KwaZulu-Natal gevra om dringend by die owerheid se kantore aan te meld. Dit vorm deel van ‘n program om ‘n agterstand in appèl-aansoeke op te klaar en besluite oor asielaansoeke te bespoedig. Die owerheid waarsku diegene wat nie reageer nie, se aansoeke […]
# Padwedlope: ʼn Meestersgraad-student in Landbou-plantpatologie aan die Universiteit van Pretoria, Qiniso Sithole, gaan Sondag aan die Comrades-marathon deelneem om die instelling se Degrees Delivered-veldtog te ondersteun. Die projek is daarop gemik om gegradueerdes se geskiedkundige studenteskuld te delg sodat hulle toegang kry tot die graadsertifikate wat hulle reeds verdien het. Sithole sê studente wat […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy ervaar ‘n groot toename in steun in KwaZulu-Natal, met ‘n vinnige toename in nuwe lede en uitbreiding van sy partystrukture. Na die bekendstelling van sy provinsiale struktuur in Durban, sê die party swak bestuur, korrupsie en diensleweringsmislukkings in die ANC het munisipaliteite en die ekonomie verswak. Philip van Staden […]
# The Freedom Front Plus says it’s experiencing a major surge in support in KwaZulu-Natal, with a rapid increase in new members and expansion of its party structures. Following the launch of its provincial structure in Durban, the party says poor governance, corruption and service delivery failures under the ANC have weakened municipalities and the […]