# Tshwane mayor Nasiphi Moya has called on G20 leaders to prioritise the economic opportunities and financing of climate action and urban resilience. A recent study by the Cities Climate Finance Leadership Alliance on the state of cities’ climate finance found that African cities receive less than four-percent of the funding they require. Moya says empowering […]
# Gautengse Verkeersbeamptes het hierdie week 43 motoriste in hegtenis geneem vir roekelose en nalatige bestuur op provinsiale snelweë. Oortreders, tussen 21- en 44-jaar oud, is gevang waar hulle tussen 148- en 188-kilometer per uur gejaag het. In een voorval is ‘n 37-jarige BMW-bestuurder teen 188-kilometer per uur op die N4 aangekeer. Die polisiewoordvoerder, Sello […]
# Gauteng Traffic Police have arrested 43 motorists for reckless and negligent driving on provincial freeways between this week. Offenders, aged 21 to 44, were caught speeding between 148-and 188-kilometres per hour. In one incident a 37-year-old BMW driver was nabbed at 188-kilometres-per-hour on the N4. Police spokesperson Sello Maremane warned that lawlessness will not […]
# The City of Tshwane says it will resubmit its blacklisting application against businessman Edwin Sodi to National Treasury by 19 September. This comes three years after cancelling his 295-million-rand Rooiwal Wastewater Plant contract. It was linked to Hammanskraal’s water crisis and the 2023 cholera outbreak. According to the Daily Maverick, the City cites poor […]
# Die Stad Tshwane sê hulle sal hul swartlys-aansoek teen sakeman Edwin Sodi teen 19 September weer by die Nasionale Tesourie indien. Dit volg drie jaar nadat hulle sy Rooiwal-watersuiweringsaanleg-tender van 295-miljoen-rand gekanselleer het. Dit het verband gehou met die Hammanskraal waterkrisis en die cholera-uitbreking van 2023. Volgens die Daily Maverick verwys die Stad na […]
# Die kripto-maatskappy in die middelpunt van die moord op die insolvensieprokureur Bouwer van Niekerk, NTC Global, is voorlopig gelikwideer. Volgens News24 het die firma 484-miljoen-rand se beleggings ingesamel, met 262-miljoen-rand wat nog aan krediteure verskuldig is. Ondersoeke dui aan dat NTC as ‘n Ponzi-skema bedryf is, en sakeredding het misluk. Van Niekerk is verlede […]
# Cryptocurrency company, NTC Global, at the centre of the murder of insolvency attorney Bouwer van Niekerk, has been provisionally liquidated. According to News24, the firm had collected 484-million-rand in investments, with 262-million-rand still owed to creditors. Investigations suggest NTC operated as a Ponzi scheme, and business rescue efforts failed. Van Niekerk was shot at […]
# Die Stad Tshwane sê hoë waterverbruik kan veroorsaak dat die metro se voorraad selfs voor die somer kan opdroog. Vlakke in 16 hoofreservoirs verlaag terwyl die vraag perke oorskry. Die stad pomp tans 22-persent meer water as wat toelaatbaar is en verlengde wateronderbrekings mag volg as die gebruik nie afneem nie. Selby Bokaba van […]
# The City of Tshwane says high water consumption is putting the city at risk of running out of water, even before summer. Levels in 16 major reservoirs are dropping as demand exceeds limits, with the city currently pumping 22-percent more water than permitted. Prolonged water interruptions could follow if usage doesn’t decrease. The city’s […]