# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya het ʼn plan voorgelê wat binne die volgende twee weke ingestel word om die elektrisiteitsnetwerk en kragvoorsiening in Soshanguve te stabiliseer. Inwoners loop jare lank deur onder kragonderbrekings weens verouderde substasie-infrastruktuur. Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die eerste deel van die projek is die afhandeling van opgraderings aan die IA-substasie […]
# Professor Adekeye Adebajo van die Universiteit van Pretoria het sy jongste boek met die titel The Splendid Tapestry of African Life: Essays on a Resilient Continent, its Diaspora, and the World, bekendgestel. Die boek bevat ‘n versameling van 145 van sy essays wat handel oor sy denke oor Afrika-politiek, Afrika se internasionale betrekkinge en […]
# ROTOCON het sy derde jaarlikse wynetiketkompetisie vir studente bekendgestel in samewerking met die Tshwane Universiteit vir Tegnologie. Sestig voorgraadse studente van die Departement van Visuele Kommunikasie, en die Fakulteit Kuns en Ontwerp neem aan die kompetisie deel. Studente moet vernuwende, hipermoderne wynetikette te ontwerp. Banie Stafford van ROTOCON sê die kompetisie toon hul belegging […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya has tabled an electricity grid stability plan which will be implemented in the next two weeks to stabilise the power supply in Soshanguve. For years residents have struggled with sporadic outages due to aging substation infrastructure. Moya spokesperson, Zintle Mahlati, says the first part of stabilising the power supply is […]
# University of Pretoria’s professor, Adekeye Adebajo, has launched his latest book titled, The Splendid Tapestry of African Life: Essays on a Resilient Continent, its Diaspora, and the World. The book contains a collection of 145 of his essays, reflecting his thinking about African politics, African international relations, and the world in general. He says […]
# ROTOCON has kicked off its third annual student wine label design competition in partnership with the Tshwane University of Technology. Sixty undergraduate students from the Department of Visual Communication, and Faculty of Arts and Design are participating in the competition. Students are challenged to develop innovative, cutting-edge wine label designs. ROTOCON’s Banie Stafford says […]
# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, en die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sal na verwagting vandag die gedenkdiens bywoon van die ses gemeenskapspatrolleerders wat in die Marry Me informele nedersetting in Soshanguve dood is. Ongeïdentifiseerde mans het die patrollielede Saterdag in die vroeë oggendure aangeval. Lesufi en Moya sal ná die gedenkdiens ‘n […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi and Tshwane mayor Nasiphi Moya, are today expected to attend the memorial service of six community patrollers who died in the Marry Me informal settlement in Soshanguve. The patrollers were attacked by unidentified men in the early hours of Saturday morning. Lesufi and Moya will also host a community imbizo […]
# Tshwane het twee sindikate ontwrig wat die stad bedrieg het. ‘n Werknemer in die finansiële afdeling is vandag geskors, en twee kollegas is in hegtenis geneem vir ‘n tien-miljoen-rand bedrogskema tussen Mei 2021 en Januarie 2022. Tshwane woordvoerder, Selby Bokaba, sê die stad werk saam met die Batebeslagleggingseenheid om hulle bates te konfiskeer. In […]