# Die burgemeester van Tshwane, Nasipi Moya, het inwoners om verskoning gevra oor die vyf-dae-lange kragonderbreking in die Queenswood-omgewing. Sy sê spanne het onverpoosd gewerk om 17 kabelfoute te herstel. Die spanne kon tot dusver drie van die kabelfoute regmaak. As gevolg daarvan kon Tshwane gisteraand 50-persent van die kragtoevoer na Queenswood herstel. Die Blesbok […]
# Tshwane mayor Nasipi Moya has apologised to residents affected by a five-day power outage in the Queenswood area. She says teams have been working day and night to resolve 17 cable faults. So far, teams have been able to resolve three of these cable faults. The resolution of the these faults allowed Tshwane to […]
# ‘n Dosent van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Brent Swart, se nuwe muurskildery is ‘n groot treffer. Hy is gevra om dit te skep om die gratis videospeletjie PUBG Mobile se verhouding met sy spelersbasis in Afrika te vier. Swart het met vier alumni-studente saamgewerk om die kunswerk te ontwerp en te verf en […]
# Suid-Afrika het Taiwan se kantoor in Pretoria se naam van Taipeise Skakelkantoor na Taipeise Handelskantoor verander. Dis in ooreenstemming met sy Een China-beleid wat die Volksrepubliek van China as enigste verteenwoordiger van China erken. Die regering het Taiwan daarom opdrag gegee om sy kantoor van Pretoria na Johannesburg te verskuif. Die verskuiwing, wat hierdie […]
# South Africa has renamed Taiwan’s Pretoria office from Taipei Liaison Office to Taipei Commercial Office. This aligns with its One China Policy, which recognises the People’s Republic of China as the sole representative of China. Government ordered Taiwan to move its office from Pretoria to Johannesburg to reflect this stance. Initially set for March, […]
# Tshwane University of Technology lecturer, Brent Swart’s vibrant new mural is a major hit. He was tasked with creating a mural to celebrate PUBG Mobile’s relationship with its African player base. PUBG Mobile is a free-to-play battle royale video game. Swart collaborated with four alumni students to design and paint the artwork, with the whole […]
# Die Stad Tshwane sê die Soshanguve IA-substasie sal vandag en môre tussen negeuur soggens en vyfuur in die middag afgeskakel word. Dit sal tegnici toelaat om verouderde toerusting te vervang. Die substasie is meer as 50 jaar oud wat heelwat langer as die leeftyd van ʼn gewone substasie is. Die metro se woordvoerder, Lindela […]
# ActionSA in Tshwane het sy oproep herhaal dat Suid-Afrika se immigrasiebeleid en grensbeheermeganismes deeglik hersien word. Dit volg na die moord op ses gemeenskapspatrolleerders in die Marry Me informele nedersetting in Soshanguve. Die twee verdagtes wat gearresteer is, is vermoedelik buitelandse burgers. Derrick Mahlangu van ActionSA sê misdadigers, veral herhaalde oortreders en onwettige immigrante, […]
# The City of Tshwane says the Soshanguve IA Substation will be shut down today and tomorrow between 9am and 5pm. This is to allow the technicians to work on the replacement of aged equipment at the substation, which is over 50 years old, far beyond the lifespan of an ordinary substation. The metro’s spokesperson, Lindela […]