# Die vakbond Nehawu hou vandag ’n betoging by die Uniegebou in Pretoria om die Oekraïense president, Volodimir Zelensky, aan te spoor om ’n vredesooreenkoms met Rusland te onderteken. Zelensky het gister by die regeringsetel met president Cyril Ramaphosa vergader. Nehawu verwag dat die saamtrek wat om 11-uur begin, teen 2-uur verby sal wees. Motoriste […]
# The National Education, Health and Allied Workers Union will stage a picket at the Union Buildings in Pretoria today to urge Ukrainian president Volodymyr Zelensky to sign a peace agreement with Russia. Zelensky met president Cyril Ramaphosa at the buildings yesterday. The gathering, which starts at 11am, is expected to disperse by 2pm. Motorists […]
# Die Giant-stadion in Soshanguve, Tshwane, sal herdoop word tot die Amos Chando Mkhari-stadion. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, het die raad se goedkeuring van die hernoeming bevestig, en erken Mkhari se nalatenskap as ’n sokkerlegende. Mkhari het vir Witbank Spurs en Orlando Pirates gespeel. Hy is in 2014 oorlede. […]
# Tshwane’s Giant Stadium in Soshanguve will be renamed to the Amos Chando Mkhari Stadium. Mayoral Committee Member for Economic Development and Spatial Planning, Sarah Mabotsa, confirmed the City Council’s approval of the renaming, recognising Mkhari’s legacy as a soccer legend. Mkhari played for Witbank Spurs and Orlando Pirates. He died in 2014. The MMC […]
# President Cyril Ramaphosa en sy Oekraïense eweknie, Volodymyr Zelensky, het ooreengekom om samewerking tussen die twee lande te versterk en saam te werk aan sleutelgebiede, insluitend handel, energie en onderwys. Die twee leiers het tydens samesprekings by die Uniegebou in Pretoria maniere bespreek om bilaterale betrekkinge uit te brei en hoe om gesamentlike projekte […]
# President Cyril Ramaphosa and his Ukrainian counterpart, Volodymyr Zelensky, have agreed to strengthen cooperation between their countries, working together in key areas including trade, energy, and education. During talks at the Union Buildings in Pretoria, the two leaders discussed ways to expand bilateral relations and explore joint projects in key sectors. Ramaphosa also pledged […]
# Die Oekraïense president, Volodimir Zelensky, het Suid-Afrika gevra om te help met die terugkeer van meer as 400 Oekraïense kinders wat tydens die oorlog na Rusland geneem is. Hy het tydens sy besoek aan Pretoria deur ‘n tolk gesê baie van die kinders is teen hul wil geneem en word in haglike omstandighede aangehou. […]
# Die Stad Tshwane se Departement Energie- en Elektrisiteit het ‘n nood-kragonderbreking in die meeste dele van die ooste van Pretoria aangekondig om herstelwerk te doen na ‘n kragonderbreking verlede nag. Die stad sê die instandhoudingswerk is noodsaaklik om risiko’s te bestuur en verdere skade aan die voerstasie te voorkom. Die metro verwag dat die […]
# The City of Tshwane’s Energy and Electricity Department has announced an emergency power supply shutdown in most of Pretoria East to repair line isolators following a power failure last night. The city says that this maintenance is essential to manage risks and prevent further damage to the infeed station. The city says repairs are […]