# Die Stad Tshwane se Departement Energie- en Elektrisiteit het ‘n nood-kragonderbreking in die meeste dele van die ooste van Pretoria aangekondig om herstelwerk te doen na ‘n kragonderbreking verlede nag. Die stad sê die instandhoudingswerk is noodsaaklik om risiko’s te bestuur en verdere skade aan die voerstasie te voorkom. Die metro verwag dat die […]
# The City of Tshwane’s Energy and Electricity Department has announced an emergency power supply shutdown in most of Pretoria East to repair line isolators following a power failure last night. The city says that this maintenance is essential to manage risks and prevent further damage to the infeed station. The city says repairs are […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has appealed for South Africa’s help in securing the return of over 400 Ukrainian children taken to Russia during the war. Speaking via an interpreter during his visit to Pretoria, Zelensky said many of the children were taken against their will and are being held in harsh conditions. He thanked […]
# Nooddienste in die Stad Tshwane het inwoners versoek om waaksaam te bly vandag te midde van ‘n Geel Vlak 4 waarskuwing oor erge donderstorms. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen swaar reën, hael, sterk wind en weerlig vanaf vanmiddag tot vannag om middernag. Inwoners word aangeraai om binnenshuis te bly, gebiede waar vloede voorkom te […]
# The City of Tshwane Emergency Services has urged residents to stay alert following a Yellow Level 4 severe thunderstorm warning for today. The South African Weather Service warns of heavy rain, hail, strong winds, and lightning from this afternoon until midnight. Residents are advised to stay indoors, avoid flood-prone areas, and report emergencies. The […]
# Die Stad Tshwane sê verskeie dele van die stad is sonder elektrisiteit ná ‘n brandvoorval by die Waltloo-substasie waar die transformator net ná middernag aan die brand geslaan het. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê dié voorval het daartoe gelei dat die krag by die Rooiwal-, Pyramid-, Phumulani-, Waltloo- en Koedoespoort-substasies uitgeskakel het […]
# The City of Tshwane says several areas are without electricity following a fire incident at the Waltloo Substation. The substation’s transformer caught fire just after midnight. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says this incident led to power trips at the Rooiwal, Pyramid, Phumulani, Waltloo and Koedoespoort substations’ supply areas, which are currently experiencing power […]
# Die hooggeregshof in Pretoria het die stad Tshwane beveel om nie langer die die krag na die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, se huis te sny nie. Dit spruit uit ‘n betwiste rekening van 800-duisend-rand wat terugdateer na 2015. Letsoalo beweer hy het weens faktuurfoute en die afwesigheid van state maandeliks op […]
# Die Stad Tshwane sê hy verhaas sy verbintenis om die staatsdiens professioneel op te stel deur die inwerkingstelling van ‘n gestruktureerde Prestasiebestuur- en Ontwikkelingstelsel. Die metro het sy voorbereidings afgehandel om fase 3 van die ontwikkelingstelsel op 1 Julie te begin uitrol. Dié fase dek werknemers op operasionele vlak wat ‘n regstreekse rol speel in die […]