# The DA in Gauteng reports that Tshwane residents and businesses face soaring municipal bills after the new budget. Property rates and electricity tariffs have spiked, while a city-cleansing levy was imposed and later reversed by a court order. The ANC-led metro is accused of double standards, suspending credit control on properties linked to Deputy […]
# Die Stad Tshwane, in samewerking met Mettus Limited, het onlangs splinternuwe skootrekenaars aan Nong Primary School in Mabopane oorhandig. Die onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, sê koestering van onderwys is koestering van die toekoms. Hy sê wanneer die metro in jongmense belê, plant hy saadjies van kennis, hoop en geleentheid en kweek […]
# The City of Tshwane, in partnership with Mettus Limited, recently handed over brand-new laptops at Nong Primary School in Mabopane. Deputy mayor and mayoral committee member for Finance, Eugene Modise, says nurturing education is nurturing the future. He says when the metro invests in young minds, it’s planting seeds of knowledge, hope, and opportunity that grow into […]
# Die Soil of Africa burgerlike beweging gaan vandag ‘n massa-optog deur Hammanskraal lei en dringende optrede teen korrupsie, misbruik en uitbuiting in openbare skole eis. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê die optog is ‘n regstreekse reaksie op wydverspreide en uiters kommerwekkende kwessies wat skole in die streek raak, soos die afpersing van […]
# Die voorsittende beampte van die voorsitterskomitee in die Stad Tshwane, Oupa Matshiane, moedig gemeenskapslede en belanghebbendes aan om aan openbare deelname en burgerlike bewustheid deel te neem. Hy sê openbare deelname is tot voordeel van gemeenskapslede deur aan hulle ‘n stem te verleen in besluite wat hulle regstreeks raak, wat tot beter dienslewering, beter […]
# The Soil of Africa Civic Movement will lead a mass civic march across Hammanskraal today, demanding urgent action against corruption, abuse, and exploitation in public schools. The movement’s chairperson, Bongani Ramontja, says this march is a direct response to widespread and deeply troubling issues affecting schools in the region, including the extortion of parents through. He […]
# The City of Tshwane council chair of chairs, Oupa Matshiane, is encouraging community members and stakeholders to participate in the Public Participation and Civic Awareness processes. He says public participation benefits community members by giving them a voice in decisions that affect their lives, which leads to better services, improved trust in leadership, and […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het voor die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig dat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, ten volle betrokke is by kriminele sindikate. President Cyril Ramaphosa het Mchunu in Julie op onmiddelike verlof geplaas oor bewerings dat hy met sindikate saamwerk en by hoë profiel-ondersoeke inmeng. Mkhwanazi het […]
# Mbekezeli Benjamin van Judges Matter sê die MK-party se regsgeding oor die wettigheid van die Madlanga-kommissie van ondersoek is ongegrond. Die kommissie het gister begin met die ondersoek na bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die bewerings sluit in politieke inmenging en misdaadsindikate se infiltrasie van wetstoepassing en die regbank. Benjamin het in […]