# Die MK-party se regsgeding om die Madlanga-kommissie van ondersoek te verhoed, is van die rol geskrap. Die kommissie ondersoek die bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Leier Jacob Zuma en die MK-party het die hof versoek om die saak op ‘n tegniese punt nie van die hand te wys nie. Advokaat Dali Mpofu, […]
# The MK Party’s attempt to halt the Madlanga Commission of Inquiry into KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi’s allegations has been struck off the roll. Leader Jacob Zuma and the MK Party urged the court not to dismiss the case on a technicality. Advocate Dali Mpofu, representing the party, accused president Cyril Ramaphosa of trying […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê die taakspan vir politieke moorde het voortgegaan met sy werk selfs nadat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, die ontbinding daarvan beveel het. Mkhwanazi het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê hoewel die span nooit ophou werk het nie, was daar minder lede om die werk te doen. […]
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi says the political killings task team continued operating even after Police minister Senzo Mchunu ordered it disbanded. Mkhwanazi told the Madlanga Commission in Pretoria that, although the team never stopped working, it operated with fewer members. Mkhwanazi confirmed he did not personally disband the unit, which carried on investigating […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê vyf inhegtenisnemings is nie uitgevoer nie uit 121 politieke moorddossiere wat oorgeplaas is na die nasionale polisiehoofkantoor in Pretoria. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê hoewel die dossiere geskandeer en geoudit is voor oorhandiging, is die opdrag om verdagtes aan te keer, nie nagekom nie:
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi says five arrests were not carried out from 121 political killings dockets that had been transferred to the national police head office in Pretoria. Mkhwanazi told the Madlanga Commission that although the dockets were scanned and audited before handover, the instructions to arrest suspects in these five cases were […]
# Die DA in Gauteng sê inwoners en ondernemings in Tshwane worstel met stygende munisipale rekeninge ná die nuwe begroting. Eiendomsbelasting en elektrisiteitstariewe het die hoogte in geskiet, terwyl ‘n stadsreinigingsheffing opgelê en later deur ‘n hofbevel omgekeer is. Die ANC-geleide metro word beskuldig van dubbele standaarde en die opskorting van kredietbeheer op eiendomme wat […]
# Die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het die Madlanga-kommissie gewaarsku getuies in politieke moordsake kan ernstige gevare te wagte wees. Hy het teruggekeer na die Brigitte Mabandla-justisiekollege in Pretoria om sy getuienis voor te sit oor die ontbinding van die politieke moord-taakspan. Mkhwanazi sê baie getuies word vermoor of verlaat die getuiebeskermingsprogram:
# KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has warned the Madlanga commission that witnesses in political killing cases face serious risks. He returned to the Brigitte Mabandla Justice College in Pretoria to continue his testimony on the disbandment of the political killings task team. Mkhwanazi told the inquiry many witnesses are either murdered or abandon the […]