# Die Grensbestuursowerheid, in vennootskap met Brand South Africa en die Instituut vir Globale Dialoog, bied ‘n simposium in Pretoria aan oor grens- en migrasiebeheer om korrupsie hok te slaan. Afgevaardigdes sal wetenskaplike oplossings deel oor die beveiliging van Suid-Afrika se grense. Dit volg nadat 33 amptenare sedert April 2023 afgedank is. Die woordvoerder, Mmemme […]
# Die Regterlike Dienskommissie voer vandag onderhoude om vakatures in die Verkiesings- en Arbeidshowe te vul. Regter Leicester Adams van die Gautengse Hooggeregshof is die enigste kandidaat vir die pos in die Verkiesingshof. Tapiwa Cecilia Gandidze, advokaat Bartholomew Ford, advokaat Suzanna Josephine Harvey, en Dawn Millecent Norton is die vier kandidate waarmee onderhoude gevoer word […]
# The Border Management Authority, in partnership with Brand South Africa and the Institute for Global Dialogue, is hosting a Colloquium in Pretoria on border and migration control to curb corruption. Delegates will share scientific solutions for securing South Africa’s borders. This follows the dismissal of 33 officials since April 2023. BMA spokesperson Mmemme Mogotsi […]
# Die Stad Tshwane het in al 107 wyke wykskomitees aangestel om gemeenskapsdeelname in plaaslike regering te versterk. Die komitees moet kwartaalliks vergader om aan inwoners ʼn platform te gee om by te dra tot besluite oor dienslewering en ontwikkeling. Die raad se speaker, Mncedi Ndzwanana, sê wykskomitees se rol is om inklusiwiteit en deursigtigheid […]
# Die Stad Tshwane het ʼn besluit aangekondig in die strewe na geregtigheid en respek vir geskiedkundige ooreenkomste. Die metro het die proses afgehandel om grond terug te gee aan die Shree Pretoria Hindu Seva Samaj. Die metro sê die organisasie het in 2015 onselfsugtig hulle grond aan Tshwane gegee om verligting te bied aan […]
# The City of Tshwane has established ward committees in all 107 wards to enhance community participation in local governance. These committees are expected to meet quarterly, providing residents a platform to influence decisions on service delivery and development. Council speaker Mncedi Ndzwanana emphasised the ward committees’ role in promoting inclusivity and transparency. Ward 60 […]
# The City of Tshwane has announced a landmark resolution in the ongoing pursuit of justice, fairness, and respect for historical agreements. On Monday, the metro formally concluded the process of returning land to the Shree Pretoria Hindu Seva Samaj. The metro says in 2015, the Shree Pretoria Hindu Seva Samaj selflessly extended their land […]
# ActionSA in Tshwane sê die metro se 2025/2026-konsepraamwerk vir mediumtermyn-inkomste en -uitgawes is ʼn verantwoordelike benadering tot finansiële bestendigheid terwyl noodsaaklike dienslewering en infrastruktuurontwikkeling voorkeur kry. Die begroting sal na verwagting ʼn totale bedryfsinkomste van 53,6-miljard-rand hê en ʼn verwagte saldo van 1,3-miljard-rand. ActionSA se woordvoerder Derick Mahlangu sê hulle erken die behoefte aan […]
# Die Stad Tshwane se raad het die Tshwane Voertuigstad-meesterplan goedgekeur. Hulle wil die metro omskep in die voorste bestemming vir beleggings in die voertuigbedryf deur ‘n Spesiale Ekonomiese Sone te vestig met die klem op voertuigvervaardiging en -innovasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die ontwikkeling sal nagenoeg 150-duisend […]