# Electricity has been restored at Weskoppies Hospital after the City of Tshwane cut them off for non-payment of 1.2-million-rand. Gauteng Department of Health spokesperson Motalatale Modiba says the power cut was related to payments for March and April. He confirmed that despite the disconnection, contingency plans kept services running normally to ensure continued operations:
# Die Raad van Gesondheidsorgfinansierders sê ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria wat president Cyril Ramaphosa beveel om rekords te oorhandig oor sy besluit om die Nasionale Gesondheidsversekeringwet te onderteken, is ‘n oorwinning vir die oppergesag van die reg. Die hof het beslis dat Ramaphosa se besluit hersien kan word en het hom tien […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê die nuwe sektorale teikens kragtens die Wet op Gelyke Indiensneming is nie raskwotas nie, maar ‘n manier om billike verteenwoordiging in die werkplek te verseker. Die departement het in die Hooggeregshof in Pretoria aangevoer die teikens is in oorleg met die betrokke sektore ontwikkel en is wel […]
# The Board of Healthcare Funders says a ruling by the High Court in Pretoria compelling president Cyril Ramaphosa to hand over records on his decision to sign the National Health Insurance Act is a victory for the rule of law. The court ruled that Ramaphosa’s decision can be reviewed and gave him ten days […]
# The Department of Employment and Labour says new sectoral targets under the Employment Equity Act are not racial quotas, but a way to ensure fair workplace representation. Defending the changes in the High Court in Pretoria, the department argued the targets were developed in consultation with affected sectors and are flexible. The department’s legal […]
# Die hofsaak teen ’n persoon wat verbind word met die ontvoering van die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat Zodwa Mdhluli is om jurisdiksionele redes oorgeplaas vanaf Mamelodi in Pretoria na KwaMhlanga in Mpumalanga. Drie ander beskuldigdes sal later die week in dieselfde hof verskyn. ‘n Operasie het Sondag tot vier inhegtenisnemings gelei, met een […]
# The court case of a person linked to the kidnapping of journalist Aserie Ndlovu and his partner Zodwa Mdhluli has been moved from Mamelodi in Pretoria to KwaMhlanga in Mpumalanga for jurisdictional reasons. Three more accused will appear in the same court later this week. A cross-province operation led to four arrests on Sunday, […]
# Die MK-party in Gauteng het, wat hy die Tshwane-burgemeester, Nasiphi Moya, se ‘onmenslike publisiteitsfoefie’ noem, veroordeel nadat die krag by die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal afgesny is. Die party sê hoewel die hospitaal die stad geld skuld, moet pasiënte met sielkundige probleme en personeel nie ly weens die provinsiale Departement van Gesondheid se administratiewe mislukkings […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasipi Moya, sê die krag sal binnekort herstel word by die Weskoppies-hospitaal nadat die Gautengse Gesondheidsdepartement hom daartoe verbind het om 1,2-miljoen-rand in agterstallige skuld te betaal. Die Stad het gister die krag afgesny weens wanbetaling in Maart en April. Moya beklemtoon hoe belangrik billike kredietbeheer is. Die Departement van […]