# AfriForum sê die Stad Tshwane se nuwe omgewingsheffing, wat na verwagting 540-miljoen-rand aan bykomende inkomste sal genereer, is onbillik. Die maandelikse heffing van 194-rand en-37 sent sal gehef word op eiendomme met ‘n waarde van meer as 250-duisend-rand sonder munisipale vullisverwyderingsdienste. Deidré Steffens van AfriForum sê eienaars wat opgehou het om die metro se […]
# Die Nasionale Onderwys, Gesondheids- en Verwantewerkersvakbond in Gauteng gaan vandag by die hoofkantoor van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding in Pretoria betoog. Die vakbond sê die protesoptrede is teen die swak administrasie van die departement wat deurgaans swak diens en ondersteuning aan naskoolse onderwys en opleiding lewer. Nehawu sê dit is die […]
# AfriForum says the City of Tshwane’s new environmental levy, which is expected to generate about 540-million-rand in additional revenue, is unfair. The proposed monthly levy of 194-rand-37-cents will be charged to properties with a value of over 250-thousand-rand without existing municipal refuse collection services. AfriForum’s, Deidré Steffens, says owners who have stopped using the metro’s […]
# The National Education, Health and Allied Workers’ Union in Gauteng will picket at the head offices of the Department of Higher Education and Training in Pretoria today. The union says the demonstration is against the poor administration of the department, which systematically has provided poor service and support to the Post-School Education and Training. […]
# Die borgtog-aansoek van die beweerde diamant-bedrieër Louis Liebenberg is in die Landdroshof in Bronkhorstspruit, Gauteng, tot 2 Julie uitgestel. Sy regspan het langer tyd gevra om met hom te beraadslaag. Liebenberg en sy agt medebeskuldigdes staan tereg op aanklagte van bedrog, rampokkery, geldwassery en oortreding van die Wet op Maatskappye. Hy het na bewering […]
# The bail application of alleged diamond scammer Louis Liebenberg has been postponed to 2 July by the Bronkhorstspruit Magistrate’s Court. His defence requested more time to consult with their client. Liebenberg and eight co-accused face charges of fraud, racketeering, money laundering, and violating the Companies Act. Liebenberg allegedly ran a diamond scheme worth 4.5-billion-rand. […]
# DA-leier in Tshwane, Cilliers Brink, het die eerste begroting onder die ANC-EFF-ActionSA-koalisie veroordeel. Hy sê hulle begroot vir droë krane. Hy wys op ‘n 64-persent verhoging in die begroting vir watertenkwaens en ‘n 103-persent styging in sekerheidsbesteding, terwyl dit die diensleweringsbegrotings verminder. Brink kritiseer ook die instelling van ‘n nuwe belasting en beklemtoon vertragings […]
# DA Tshwane leader Cilliers Brink has slammed the city’s first budget under the ANC-EFF-ActionSA coalition, accusing them of budgeting for dry taps. He points to a 64-percent increase in water tanker allocations and a 103-percent rise in security spending, while cutting service delivery budgets. Brink also criticises the introduction of a new tax and […]
# Die Universiteit van Pretoria sê die gewese nie-amptelike stortingsterrein en misdaadnes in Festival-straat in Hatfield, is in die welvarende Moja Gabedi- gemeenskapskakelsentrum omskep. Tydens die rehabilitering is drie-duisend-ton afval verwyder en met dieselfde hoeveelheid bogrond en twee-honderd-ton kompos vervang. Die universiteit sê bome is aangeplant, tuine is aangelê en tydelike strukture is opgerig wat […]